TAALNUUS
nuwe neigings

Nuwe neigings in Afrikaans, of is dit nou trends …

Hoe spel jy dit? Is dit nou een woord, of twee of ’n koppelteken … en wat vir ’n ding is ’n afstandskoppelteken? En is dit nou ’n anglisisme of ’n leenwoord? In die nuwe (2017) Afrikaanse woordelys en spelreëls is daar ’n hele paar leenwoorde uit Engels opgeneem, maar nie voor…

Lees meer
’n Leerstoel en beursgeld vir Afrikaans by die US

’n Leerstoel en beursgeld vir Afrikaans by die US

Die Universiteit Stellenbosch (US) en Afrikaans is ’n Leerstoel vir Afrikaanse taalpraktyk en beursgeld vir studente wat nagraads in Afrikaans wil studeer, ryker. Die reusebydrae is deur Ton Vosloo en sy vrou, Anet Pienaar-Vosloo, gemaak en strek oor ’n tydperk van vyf jaar. Ton Vosloo en sy vrou Anet Pienaar-Vosloo…

Lees meer
ʼn Dag om vir altyd te onthou

ʼn Dag om vir altyd te onthou

Hy het steeds nie die woorde om die einde van Saterdag se wedstryd daar in Clarke’s Inn in Rondomskrik in die Karoo mooi vas te vat nie, skryf Dana Snyman. Foto: Dana Snyman Kort voor die afskop piep my selfoon. Dis ’n WhatsApp-boodskap van ’n vriend wat beweer Siener van Rensburg…

Lees meer
Repliek op die Konstitusionele Hofuitspraak US Taalbeleid

Repliek op die Konstitusionele Hofuitspraak US Taalbeleid

Die toetssaak in die Konstitusionele Hof tussen Gelyke Kanse en die Universiteit Stellenbosch rakende die reg tot onderrig in Suid-Afrikaanse inheemse tale op tersiêre vlak, is aangehoor en op 10 Oktober is uitspraak gelewer. Die hof het ten gunste van die Universiteit Stellenbosch en hul taalbeleid besleg.  Dié beslissing is verreikend. Volgens die Grondwet het alle…

Lees meer
Jou tuin is ‘n fees van Afrikaans!

Jou tuin is ‘n fees van Afrikaans!

Dit is Tuindag op Sondag, 20 Oktober en wanneer dit kom by blom- en plantname, is Afrikaanssprekendes beslis nie op hul bek geval nie. Afrikaanse blom- en plantname, vorm ʼn onlosmaaklike deel van die Afrikaanse woordeskat wat in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal opgeteken word. Krismisrose, kanferfoelie, verbleikblom en tjienkerientjees ……

Lees meer
Teksredaksie verken alle aspekte van geskrewe Afrikaans

Teksredaksie verken alle aspekte van geskrewe Afrikaans

As jy met Afrikaans werk of bloot net belangstel in die verskillende aspekte van taal, is hierdie nuwe webblad beslis vir jou. Die bekende taalghoeroe Jana Luther, onder meer redakteur van die sesde uitgawe van die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT6), is die redakteur van dié nuwe projek wat ten doel het…

Lees meer
Musikante gesels oor hul taalerfenis …

Musikante gesels oor hul taalerfenis …

24 September is Erfenisdag. ’n Dag waarop ons opnuut ons taal en kultuur vier. Dink maar aan plekke van wetenskaplike belang, ons nasionale monumente, historiese geboue, kunswerke, literatuur, musiek, ensvoorts. Dit alles vorm deel van wie ons is. Daarom moet ons dit koester. Maar, Erfenisdag is ook ’n dag van…

Lees meer
Die hysbak

Die hysbak

Blog van die week deur Denise McLoughlin Afrikaans.com nooi jou uit om deel van ons blogger-gemeenskap te word. Ons plaas elke week die WEN-blog en wil graag jou skryfkuns voorstel aan ons lesers. Stuur jou blog aan myafrikaans@afrikaans.com. Vertel ons so ’n bietjie meer van jouself en stuur vir ons ’n foto of…

Lees meer
Die herstandardisering van Afrikaans

Die herstandaardisering van Afrikaans

Dít is jou Afrikaans en dít is my Afrikaans … Stel jou voor: ’n Gesin wat in die Kaap woon. Nog ’n huishouding in Kimberley, en nog een in Gauteng. Al dié mense praat Afrikaans, dikwels ook Engels, en ander tale tussenin. By die huis, by die werk, by die…

Lees meer
Gelyke Kanse en die US stamp kop oor taalbeleid

Gelyke Kanse en die US stamp kop oor taalbeleid

Die toekoms van Afrikaans as onderrigtaal by die Universiteit Stellenbosch (US) is nou in die hande van die Konstitusionele Hof. Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Gelyke Kanse-beweging is in afwagting vir die uitslag van die konstitusionele hof oor die US se taalbeleid. Dit is ’n toetssaak in die Konstitusionele Hof rakende die omstrede kwessie van…

Lees meer