TAALNUUS
Suidoosterfees gebruik ’n aanlyn verhoog om hoop te bring

Suidoosterfees gebruik ’n aanlyn verhoog om hoop te bring

Die Suidoosterfees het tydens die inperkingsperiode ’n musiekvideo opgeneem wat op 27 April (Vryheidsdag) vrygestel is. Laurika Rauch se bekende lied “Hot Gates” word in dié video deur die sangeres en die Libertas-koor uitgevoer. Die lied is tydens die Suidoosterfees van 2018 se Konsert van Hoop deur Rauch en die…

Lees meer
Só lyk die inskrywings vir #tuisinjoutaal!

SO LYK ONS WENNERS!

Die wenners is hier! Met ons #tuisinjoutaal-kompetisie het Suid-Afrikaners gewys dat Afrikaans deur niks ingeperk kan word nie … selfs ook nie deur ‘n dodelike virus nie! Dit was nie maklik nie … maar die beoordelaars se besluit is uiteindelik gefinaliseer… Kyk saam deur ons keur van wenners! Kompetisie 1:…

Lees meer
Só lyk die inskrywings vir #tuisinjoutaal!

Só lyk die inskrywings vir #tuisinjoutaal!

Afrikaans kan nie aan bande gelê word nie … dis kleurvol, kreatief en selfs ’n gebeurtenis soos Covid-19 kan dit nie keer nie! Oor die afgelope drie weke het Afrikaans.com die publiek in drie verskillende kompetisies uitgenooi om ons te wys hoe #tuisinjoutaal lyk … Hiermee ons gunstelinginskrywings.  Die nege wenners sal…

Lees meer
Praat saam oor Covid-19

Praat saam oor Covid-19

Afrikaans.com het met die publiek hande geneem om woorde te vind vir al die vreemde dinge wat ons skielik beleef. Koeshoes, ramafobie, moedgoed en boudgoud is enkele van die inskrywings wat vir ons #tuisinjoutaal-kompetisie ontvang is … Hoe lyk die Cov-woordeboek in sy geheel? Laai die PDF gratis af en…

Lees meer
Hou moed gedurende Covid-19

Hou moed gedurende Covid-19 met vier maklike stappe

Tydens die grendelperiode  is dit maklik om in negatiwiteit te verval en selfs depressief te raak. Daar is soveel dinge wat skielik onherroeplik verander het … meeste daarvan buite ons beheer. Tog is die handhawing van ’n positiewe gesindheid iets waaroor ons wel invloed kan uitoefen. Ons het met motiveringspreker…

Lees meer
Covid-19: ’n Hulpkreet van Moeder Aarde

Covid-19: ’n Hulpkreet van Moeder Aarde

Deur Sybrand Harris: Die wêreld soos wat ons dit ken het tot stilstand gekom. Lande sluit grense, karre staan in motorhuise, winkels sluit hulle deure, mense sterf, hospitale bars uit hul kosyne, histerie oor toiletpapier heers, die strate is stil en almal keer inwaarts. ’n Virus het uitgebreek en onderskei…

Lees meer
Topwenke vir voornemende entrepreneurs

Topwenke vir voornemende entrepreneurs

As Suid-Afrikaners het ons al van die moeilikste omstandighede beleef en oorkom. Te midde van die Covid-19-pandemie, voel ’n mens egter opnuut bang en onseker. Dit is ook onmiskenbaar dat talle mense hulle werk en bron van inkomste gaan kwyt wees … Entrepreneur, skrywer en spreker, Albert van Wyk, het…

Lees meer
So praat ons COVID-19 … in Afrikaans

So praat ons COVID-19 … in Afrikaans

Sedert die uitbreek van die COVID-19-pandemie, word ons daagliks gebombardeer met inligting en feite oor die groot C en die VIRUS, maar baie daarvan in Engels. Soos altyd, het ons Afrikaanspraters nie op ons laat wag nie en was die taalwerkers en media hard aan die werk om “nuwe” of dan…

Lees meer
Verdien ons ’n Menseregtedag?

Verdien ons ’n Menseregtedag?

Ek wil nie vandag ’n geskiedenisles voor jou lê, vir jou preek, of jou beter laat voel oor die lewe nie, maar eerder ’n vraag vra: Verdien ons ’n Menseregtedag? As jy nie weet watter gebeure die eerste Menseregtedag geïnspireer het nie, gaan lees gerus oor Sharpeville in 1960 sodat ons…

Lees meer
Covid 19 Empty Theatre

Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf reageer op COVID-19

Te midde van die COVID-19-pandemie en president Cyril Rhamaphosa se besluit dat byeenkomste van meer as ’n 100 persone gestaak moet word, word sommige industrieë en individue meer geraak as ander … Onderwysers is in kennis gestel dat hul klaskamers vir eers sluit en al meer besighede stuur werknemers huis…

Lees meer