TAALNUUS
Handelsname

Stem nou vir jou gunsteling- Afrikaanse handelsnaam!

Spoegwolf. Shoprite. Apple. Klerekas.com. Met die noem van ‘n naam, hetsy van ‘n musiekgroep, sakeonderneming, of persoon, kom ’n duisend gedagtes onmiddellik by ‘n mens op … Persepsievorming geskied en ‘n sekere sentiment word aan die letters of woorde gekoppel. Ons het by Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal gaan…

Lees meer
Skilder met woorde

Kom skilder met woorde en wen

Weens die skole wat vanjaar later as verwag oopmaak, is daar besluit om die sluitingsdatum van die Skilder-met-woorde-kompetisie uit te skuif na 31 Maart 2021. jy sê daar’s ’n man wie se woorde ek moet verf hy loop vooruit… soos Silver de Lange dis hoe my stories vlerke kry Die…

Lees meer
Vloek

Hoeveel vloekwoorde ken jy?

Vloek.co.za is tans besig met navorsing om te bepaal wat die prototipiese vloekwoorde en taboe-uitdrukkings in Afrikaans is – met ander woorde die bekendste, frekwentste en prominentste woorde wat binne sommige kontekste deur verskillende mense as taboe ervaar sou kon word. Ons het jou hulp nodig! As jy aan hierdie…

Lees meer
Simone Pretrorius

Lente-reeks: Simoné Pretorius oor introvert-wees, spanwerk en publisiteit.

September, alhoewel altyd geassosieer met nuwe lewe en moontlikhede, kom vanjaar opnuut met spesiale betekenis … Die ergste van die Covid-19-inperking is skynbaar agter die blad met mense wat weer stuk-stuk, en versigtig, begin droom en doen. Planne word gemaak, vriende gesien, en provinsiegrense oorgesteek. Ter viering hiervan, het Afrikaans.com…

Lees meer
Turbup

Tribuo-fonds: Kom gee jou hart vir die kunste…

Die kunste is die hartklop van die samelewing. Hulle skryf ons stories, en maak ons heel. Die Covid-19-pandemie en gevolglike inperking het ’n groot impak op die ekonomie en die sakewêreld gehad. Een van die industrieë wat  die hardste getref is, is die vermaaklikheidsbedryf. Skielik was konsertsale en teaters leeg…

Lees meer
ATR

Afrikaanse Taalraad: Gaan groot, of gaan huis toe.

Die Afrikaanse Taalraad het onlangs hul nuwe direksie bekendgestel. Elkeen van die direksielede is veelsydig, woordryk en lief vir Afrikaans en met loopbane wat getuig van ’n onstuitbare passie vir die opbou en vooruitgang van Afrikaans. Die 2021 direksie lyk soos volg: Michael Jonas (voorsitter), Annelise de Vries (ondervoorsitter), Anzil…

Lees meer