TAALNUUS
Skilder met woorde

En die Skilder met woorde-wenner is…

Na maande se swoeg en sweet het die tyd uiteindelik aangebreek om die wenner van die Afrikaans.com- Skilder met woorde-kompetisie aan te kondig. Afrikaans.com het vanjaar hande geneem met die bekende musikant Anton Goosen en die kunstenaar Elsie Jooste vir die eerste Skilder met woorde-kompetisie waarin ons skoolleerders aangemoedig het…

Lees meer
Skilder met woorde

Skilder met woorde – Híér is die top-5

Afrikaans.com het vanjaar hande geneem met die bekende musikant Anton Goosen en kunstenaar Elsie Jooste vir die eerste Skilder met woorde-kompetisie waarin ons skoolleerders aangemoedig het om een van Anton se liedjies te skilder. Die aantal inskrywings was oorweldigend en ons is trots om vandag die top-5 met julle te…

Lees meer
Afrikaans

Afrikaans uitskuif? Watwou!

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Jean Laponce, ’n Frans-Kanadese taalkundige, beskou Afrikaans as net een van vier tale (die ander is Hindi, Hebreeus en Maleis-Indonesies) wat in die eerste agt dekades van die 20ste eeu van ’n spreektaal tot ’n hoogkultuurtaal ontwikkel het.” ’n Oorsig Die afgelope paar weke is die …

Lees meer
Zulu

Leer Zoeloe … in Afrikaans! Lesse 1 – 14.

Waar anders as in Suid-Afrika kan ‘n mens spog met 11 amptelike landstale? Daarom is moedertaalmaand vir ons nog meer spesiaal as in enige ander plek ter wêreld. Ter viering van ons pragtige land en al sy tale, leer die geliefde akteur, Pietie Beyers (Skemerson, Meisies wat Fluit, Vergeet My…

Lees meer
Taalmonument

Taalmonument vereer skrywers van nuwe Arabies-Afrikaanse werke

Persverklaring van die Taalmonument Aangepas vir artikelplasing: Annelie van Jaarsveldt Top-12 se unieke werke in Groen Galery en aanlyn te sien Ter ere van Arabies-Afrikaans se bydrae tot die wording van Afrikaans, en as deel van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se 45ste verjaardag in 2020, het die ATM ʼn…

Lees meer

Afriforum open nuwe teater

Skrywer: Lara Erasmus Dit is geen geheim dat Covid-19 ’n oorweldigende effek gehad het nie … op persoonlike vlak het dit ’n mens ontneem van talle ervaringe, planne, en moontlikhede. Op professionele vlak, in alle industrieë, het duisende mense hul werke verloor en is die wêreldekonomie vir altyd verander. Een…

Lees meer
Sibongile

Suidoosterfees en kykNET vereer Sibongile Khumalo

Bron: Persverklaring: Suidoosterfees-span Sibongile Khumalo se naam is sinoniem met jazz en opera, maar ook met hoop en versoening. Haar dood laat ’n groot leemte in die kunste. Khumalo se loopbaan word gekenmerk deur vele hoogtepunte, soos haar optredes tydens Nelson Mandela se 75ste verjaarsdagvieringe, sy presidensiële inhuldiging en die…

Lees meer
Merlyn van der Rheede

Merlyn maak ʼn verskil

Skrywer: Alita Steenkamp Wanneer Merlyn van der Rheede aan jou vertel dat sy ʼn hele ruk gelede die titel van Susan Jeffers se topverkoperboek, Feel the Fear and Do It Anyway gekies het as die manier waarop sy die lewe aanpak, besef ʼn mens dadelik sy is nie iemand wat…

Lees meer