TAALNUUS
FAK

FAK Internasionale Afrikaans-Ekspo 2021: Jy kan WEN!

Mediaverklaring Dis weer tyd vir die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se jaarlikse Internasionale Afrikaans-Ekspo. Die FAK se Internasionale Afrikaans-Ekspo is ’n opwindende skryf- en kreatiewe kunstekompetisie wat fokus op leerders en studente se kreatiewe hantering van Afrikaans. Tesame met die feit dat dit pret is om deel te neem,…

Lees meer
entrepreneur

Entrepreneur van die Jaar-inskrywings is nou oop!

AfriForum bied sedert 2017 die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aan met die doel om huidige en voornemende entrepreneurs die geleentheid te bied tot topklas mentorskap, onvergelykbare blootstelling, en (natuurlik!), die eer om as Entrepreneur van die Jaar gekroon te word. As gevolg van lesse en geleenthede wat deur die Covid-19-pandemie…

Lees meer
Hekel

Kom hekel saam en begin ‘n reWOLusie

Mediaverklaring “ReWOLusie gaan oor mense en deel. Ons deel gesprekke, stories, hartseer, blydskap – en natuurlik komberse. Ons wil met hierdie projek soveel mense moontlik betrek, dit gaan nie net oor die kuns van hekel nie, maar ook oor die kuns van menswees.” – Madeleine Miles, ReWOLusie-projekleier ReWOLusie se Hekel-saam-veldtog het…

Lees meer
Viva

VivA se jongste portaal vir taalwerkers: Teksredaksieportaal

Is jy ‘n professionele taalwerker? Dan is die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) se jongste portaal presies waarvoor jy gewag het. Afrikaans.com beveel VivA ten sterkste aan vir gehalteversekerde, akademies begronde en geverifieerde vakinhoud oor Afrikaans. Teksredaksieportaal is geskep vir elkeen wat hulle brood en botter in en met Afrikaans…

Lees meer

Afrikaans.com-Skilder met woorde-kompetisie bied ‘kreatiewe uitlaatklep’

Afrikaans.com-Skilder met woorde-kompetisie bied ‘kreatiewe uitlaatklep’ Afrikaans.com het vanjaar hande geneem met die bekende musikant Anton Goosen en die kunstenaar Elsie Jooste vir die eerste Skilder met woorde-kompetisie. Anton vermaak reeds dekades lank musiekliefhebbers met sy unieke liedjies en word tereg beskou as die vader van Afrikaanse musiek. Met hierdie…

Lees meer
Sol-Tech

Sol-Tech gee ons jong mense die regte voorsprong met wêreldklasopleiding

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Sol-Tech bemagtig ons jeug om binne Suid-Afrika welvaart vir hulleself en hulle gemeenskap te skep … Sol-Tech is daarom die wind onder die vlerke van ons jongmense.” – Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit Die eerste sooi is in September 2019 deur dr Dirk Hermann, bestuurshoof van…

Lees meer
Skilder met woorde

Skilder met woorde – Híér is die top-20

Afrikaans.com het vanjaar hande geneem met die bekende musikant Anton Goosen en kunstenaar Elsie Jooste vir die eerste Skilder met woorde-kompetisie waarin ons skoolleerders aangemoedig het om een van Anton se liedjies te skilder. Die aantal inskrywings was oorweldigend en ons is trots om vandag die top-20 met julle te…

Lees meer
Skilder met woorde

Skilder met woorde – Híér is die top-10

Afrikaans.com het vanjaar hande geneem met die bekende musikant Anton Goosen en kunstenaar Elsie Jooste vir die eerste Skilder met woorde-kompetisie waarin ons skoolleerders aangemoedig het om een van Anton se liedjies te skilder. Die aantal inskrywings was oorweldigend en ons is trots om vandag die top-10 met julle te…

Lees meer