TAALNUUS
Kokertoekennings 2025

Die 2025-Kokers brand behoorlik met onblusbare passie

Persverklaring  Die Afrikaanse Taalraad (ATR) kondig met trots die 2025-Kokerwenners aan – ’n uiteenlopende groep taalpraktisyns, opvoeders, skrywers, kultuuraktiviste, kunstenaars en jong rolmodelle wie se werk die veelsydigheid, kreatiwiteit en lewenskrag van Afrikaans bekragtig. Vanjaar se wenners vorm saam ’n indrukwekkende tapisserie van talent en toewyding wat Afrikaans se plek…

Lees meer
Akademia

Akademia se nuwe Paarl-kampus open

Foto verskaf: Links is Heindrich Wyngaard, voorsitter van die Kaapse Forum, en Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia. Persverklaring   Akademia se Paarl-kampus: Nóg ʼn bousteen ter bevordering van die Afrikaanse universiteitswese  Met die amptelike bekendstelling van Akademia se nuwe kampus in die Paarl het dié onafhanklike Afrikaanse hoëronderwysinstelling nie net ʼn moderne kampusfasiliteit…

Lees meer
Afrikaans Makietie

Afrikaans is ’n versoeningstaal …

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Afrikaans Amptelik 100 bewys dat ware verandering moontlik is. Tydens die onlangse Wes-Kaapse Departement van Kultuursake en Sport se kultuurtoekennings vir 2025, was dit ’n riem onder die hart om te hoor dat die Afrikaans Amptelik 100-projek ook genomineer is. Die Departement staan vir bemagtiging, diversiteit…

Lees meer

Die WAT se jaarlikse Nuutskeppingskompetisie

Persverklaring; Die WAT Is jy ’n doring met die skep van nuwe woorde? Dan is die WAT se Nuutskeppingskompetisie nommerpas vir jou. Wie weet dalk is jou neologisme vanjaar die wenner. Jy moet egter opskud. Die kompetisie sluit op Dinsdag 14 Oktober om 12:00. Meer oor die kompetisie Die WAT…

Lees meer
WAT

WAT ontvang ATKV-Woordwystoekenning vir U-deel

Persverklaring Die ATKV-Woordwystoekenning is vanjaar toegeken aan die Woordeboek van die Afrikaanse Taal vir die trajek U wat in Oktober 2024 aanlyn verskyn het. Die Woordwystoekenning het ten doel om praktykgerigte naslaanbronne te bekroon vir die bydrae wat daarmee gelewer word tot die ontwikkeling van Afrikaans in die praktyk. Die…

Lees meer
Berne Peters

Jong redenaar se roemryke toespraak

Skrywer: Seugnet van Zyl Hoe sê jy? ’n Jong skolier van ’n laerskool in Somerset-Wes in die Kaap sou nooit kon raai dat haar redenaarstoespraak oor ’n byna taboe-onderwerp se omvang só groot sou wees nie. Berné Peters (13) in graad 7 aan die Laerskool De Hoop vertel dat sy…

Lees meer
Afrikaanse taalmonument

Afrikaans 100 feesmark – kom hou saam makietie!

Persverklaring Afrikaans 100 se veldtog, om Afrikaans as amptelike taal te vier, word met ʼn groot kuier vir die hele gesin op Saterdag 25 Oktober by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl afgesluit. Is jy lus vir liplek-lekkerte? Die Afrikaans 100 Feesmark en Makietie gaan jou smaakkliere laat baljaar. Van…

Lees meer
Gerda Steyn

Gerda Steyn: Hardloop het haar lewe verander

Skrywer: Seugnet van Zyl Hardloop verg toewyding, geduld en geloof Afrikaans.com het by Gerda Steyn, wat vroeër vanjaar haar vierde Comrades-marathon gewen het, gaan inloer. Sy sê per e-pos vanuit die Alpe waar sy en haar man, Duncan, ’n vlieënier, deesdae woon dat sy nog talle Comrades-medaljes bymekaar wil maak…

Lees meer

Hoe beleef ons taal?

Skrywer: Seugnet van Zyl Foto: ‘n Paneel van vroue en die gehoor luister Saterdag (16 Augustus 2025) na dr. Jolyn Phillips by taalgesprek, Hoe beleef ons taal?, by die Historium-konferensiesentrum in die Paarl. Interaktiewe taalgesprek Ter viering van Taaldag en -maand het vyf uiteenlopende en formidabele vroue die onderwerp, “Hoe…

Lees meer