TAALNUUS

KKNK 2022 se KANNA-benoemdes bekend

Mediaverklaring: KKNK Datum: 4 April 2022 Die 26ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) is vanaf 29 Maart tot 3 April 2022 op Oudtshoorn aangebied. Die Kanna-pryse, ’n toekenningsgeleentheid wat tradisioneel na afloop van die fees erkenning gee aan uitsonderlike kreatiewe bydraes tydens die fees, vind weer plaas op Vrydag, 22…

Lees meer
Erik Kruger

Drie moderne leierskapbenaderings vir sukses in chaotiese tye

Deur: Erik Kruger Die wêreld hou aan om teen ’n ongelooflike vinnige tempo te verander en te ontwikkel. Eintlik is dit op die oomblik nogal ’n skrikwekkende plek om in te bestaan. Wat dit so vreesaanjaend maak, is dat drie dinge besig is om gelyktydig te gebeur: Verandering vind vinniger…

Lees meer
Waldimar Pelser

Waldimar op ʼn vinnig bewegende trapmeul

Artikel deur: Alita Steenkamp Waldimar Pelser se loopbaan in die Afrikaanse mediabedryf het hom al op verskeie interessante paaie geneem, en die rigting wat dit nou ingeslaan het, is ook een vol heerlike uitdagings. Aan die begin van Februarie 2022 het Waldimar die leisels by Karen Meiring oorgeneem as M-Net…

Lees meer
Jean-marc Johannes

Kuier-Inspirasiestories – Kaapse klong breek skateboard-rekords

Hierdie artikel het oorspronklik verskyn op Kuier-digitaal. Vir meer Kuier-inhoud, teken in op Netwerk24. Skrywer: MARTELI BREWIS Foto’s: Verskaf Pro oppie plank Dié klong van die Kaapse Vlakte laat die skateboard-rekords spat en palm titels in ten spyte van sy asma. As jong, sieklike seun het Jean-marc Johannes (30) van Athlone…

Lees meer
SBA

Ons almal loop op dieselfde aarde: WEN met die SBA se fotokompetisie

Idiome en spreekwoorde is vaste uitdrukkings wat eie en uniek aan ’n bepaalde taal en kultuur is. Elke taal en kultuur en die gebruike binne daardie spesifieke konteks gee ’n unieke betekenis aan hierdie uitdrukkings wat soms vir mense uit ander kulture vreemd klink. Verskeie idiome en spreekwoorde verwys na…

Lees meer
Herman Lensing

Herman Lensing vat die lewe met ’n knippie sout.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “As Herman Lensing ’n tert was, was hy eenhonderd persent ’n cremora-tert.” Só lees ek in ’n onderhoud wat Hanlie Retief met Herman Lensing gehad het. En lees ’n mens verder oor Herman, en beleef jy hoe hy selfs ’n eenvoudige tert kan “optert”, besef jy…

Lees meer
Leerprobleme

Leerverliese by ons leerders. Net die gevolg van Covid-19?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die Covid-19-pandemie het ons op soveel vlakke geraak, maar een van die mees kommerwekkende gevolge is die impak wat dit op die onderwys gehad het. Toegegee, daar is talle skole wat die uitdagings met groot sukses aangepak het en baie leerders, veral die ouer leerders, het…

Lees meer
DAK netwerk

Afrikaanse onderwys moet ook voordeel trek uit reuse- onderwysbegroting

Persverklaring “Die tyd het nou werklik aangebreek dat Afrikaanse onderrig in skole sterk (en regmatige) ondersteuning uit die onderwysbegroting kry, veral gesien in die lig van die goeie slaagsyfer van Afrikaanse leerders in verlede jaar se matriekeindeksamen.” Só sê Danie van Wyk, uitvoerende voorsitter van die DAK Netwerk, wat onder…

Lees meer
Skole verengels

Afrikaanse skole wat verengels – wat moet ons doen?

Hierdie artikel is oorspronklik op Maroela Media se webtuiste geplaas. Dit word met toestemming van beide Maroela Media en Alana Bailey op Afrikaans.com gehuisves. Skrywer: Alana Bailey   Die verandering van ’n skool se taalbeleid is vir die Afrikaanse taalgemeenskap, maar veral ook vir die ouers en kinders wat direk…

Lees meer