TAALNUUS
NATi Jong Sterre-projek

Nuweling-dramaturge kan nou aansoek doen vir NATi Jong Sterre-projek

Persverklaring: Suidoosterfees Opkomende dramaturge wat graag hulle werk op ’n professionele verhoog wil sien, kan nou aansoek doen vir deelname aan die Jong Sterre-mentorskapprogram. Dié projek word deur die Suidoosterfees, NATi, die Jakes Gerwel Stigting, Kunstekaap en Kunste Onbeperk aangebied, en onderskraag belowende skrywers deur hul verhoogtekste te ontwikkel, af…

Lees meer
taalmonument

Kry die Afrikaanse Taalmuseum en -monument ’n ander naam?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Wat is in ’n naam? Alles … en meer. Die minister van sport, kuns en kultuur, Nathi Mthethwa het op 10 Maart 2022 tydens die jaarlikse ondertekeningseremonie van die aandeelhouerkompak-ooreenkoms tussen die departement en alle uitvoerende hoofde en voorsitters van die openbare entiteite onder sy portefeulje,…

Lees meer
Shimmy Isaacs

Kuier-Inspirasiestories – Shimmy Isaacs het baie om te vier!

Hierdie artikel het oorspronklik verskyn op Kuier-digitaal. Vir meer Kuier-inhoud, teken in op Netwerk24. Skrywer: Chrislynn Sias Foto’s: Anne Marais en Peter Abrahams SHIMMY SKITTER OP 40! Op 40 is Shimmy Isaacs lief vir haarself en staan sy vir niks en niemand terug nie. Sy is nie ’n vrou wat…

Lees meer
Blade Nzimande

Afrikaans en die Khoi- en Santale IS inheemse tale van Suid-Afrika!

Saamgestel deur: Annelie van Jaarsveldt “Die bevindinge vervat in die regsmening en waarin aanbeveel word dat die taalbeleidsraamwerk gewysig word om die inheemse status van Afrikaans en die Khoi- en Santale daarin te erken, is ‘n historiese oorwinning vir die beskerming en bevordering van Suid-Afrika se kulturele en taaldiversiteit –…

Lees meer
Akademiepryswenners

Akademiepryse

Hier is vanjaar se Akademie-pryswenners Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wat reeds in 1901 gestig is, se oogmerk is om die gebruik van Afrikaans te bevorder in die wetenskap en kunste. Die toekenning van verskeie pryse, medaljes en erepennings is deel van die Akademie se strategie om aan…

Lees meer
Nuwe baadjie

Kompetisies: Jannie du Toit-kompetisie

Daar is min tyd oor om deel te neem aan die ʼn Nuwe baadjie-kompetisie Musikante 35 jaar en jonger het min tyd oor om in te skryf vir die ATKV se “ʼn Nuwe Baadjie”-kompetisie. Die doel van hierdie kompetisie, wat deur die sanger en liedjieskrywerJannie du Toit geïnisieer is, is…

Lees meer

UJ-pryse

Die UJ-pryse vir Afrikaans word sedert 2000 in twee kategorieë toegeken. Een spesifiek vir ʼn debuutwerk. Dit word toegeken aan besondere en uitsonderlike Afrikaanse boeke wat in die voorafgaande kalenderjaar gepubliseer is. Vanjaar word die UJ-debuutprys vir die eerste keer gedeel. Die wenners van vanjaar se debuutprys is die digter…

Lees meer