TAALNUUS
Mia Spies

Wie’s Nuus se Mia

Skrywer: Alita Steenkamp Die begeerte om meer te wete te kom oor die wêreld om jou en dan weer hierdie inligting met ander te deel is so oud soos die mensdom self. In die dae voordat Gutenberg se uitvindsel van die drukpers in 1440 die publikasie van nuusbriewe en uiteindelik koerante…

Lees meer

Wanneer die Belge in Afrikaans braai

Skrywer: Alita Steenkamp Jana Peeters, ʼn Belg wat haar hart in 2011 op Suid-Afrika en veral Afrikaans verloor het, is ʼn wonderlike Afrikaanse ambassadeur in België. Jaar na jaar bied sy klasse in Afrikaans aan by CVO Pro, ʼn instansie wat opleiding aan volwassenes bied. Die instansie is geleë in…

Lees meer

Kom geniet ʼn fees van klassieke musiek in die Klein Karoo

Klassieke musiekliefhebbers se lang wag na ʼn fees in die hartjie van die Klein Karoo, gevul met die mooiste klassieke musiek, is verby.   Klein Karoo Klassique maak ʼn terugkeer na Oudtshoorn met ʼn propvol en opwindende program vanaf Vrydag 5 tot Dinsdag 9 Augustus 2022. Hugo Theart, die artistieke…

Lees meer
Vertaling

Afrikaanse vertaling van Eric-Emmanuel Schmitt

Suid-Afrikaanse teatergangers het reeds die bekoring van Eric-Emmanuel Schmitt se skryfwerk in Afrikaans beleef met twee Afrikaanse teaterproduksies: Oskar en die pienk tannie en Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran wat plaaslik opgevoer is. Albei hierdie teaterstukke is ook romans van die skrywer Eric-Emmanuel Schmitt. Hierdie Franko-Belg het…

Lees meer
Afrikaanse Taalmonument

Toelies Afrikaans in Arabiese skrif en wen!

Mediavrystelling: 30 Junie 2022 Taalmonument loods nuwe Arabies-Afrikaanse kompetisie met R10 000 op die spel Ter ere van Erfenismaand, loods die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) en Historium Trust weer ʼn gratis kompetisie waarin R10 000 en jaarpermitte op die spel is vir kort Afrikaanse tekste in Arabiese of Jawiese skrif. Dit…

Lees meer

Groot planne vir Louwhuis op Sutherland

Groot planne om die Louwhuis op Sutherland weer tot volle glorie te herstel Skrywer: Alita Steenkamp Oor die jare het Sutherland, die yskoue Karoodorpie wat gereeld spog as die koudste plek in die land, veral bekend geword vir die Sutherland Sterrewag wat jaarliks duisende internasionale besoekers lok. Maar Sutherland is…

Lees meer

Kreatiewe skryfkursus vir skoliere – registreer nou!

Is jy ʼn skolier wat drome koester om eendag stories te skryf, maar nie presies weet waar en hoe om te begin nie? Ken jy iemand tussen die ouderdom van 12 en 18 met hope talent wat graag meer sal wil leer oor die skryfkuns en hoe om ʼn uitstekende…

Lees meer
David Kramer

David Kramer weer eens bekroon vir sy wonderlike bydrae

Die musikant, liedjieskrywer en musiekregisseur David Kramer is vroeër vanjaar as legende met ʼn kykNET Fiësta-toekenning vereer vir sy lewenslange bydrae tot die Suid-Afrikaanse kunslandskap. ʼn Besondere eer val hom binnekort weer te beurt wanneer hy by die FynArts-kunstefees ook vereer word vir sy lewenswerk en bydrae tot die kunste…

Lees meer