TAALNUUS
Albert van Wyk

Laat Albert van Wyk jou vertel hoe om ’n miljoenêr te word

Skrywer: Alita Steenkamp Onse Lucas het menige se versugting uitgespreek in sy liedjie “Miljoen”. Wie is daar wat nou nog nie eenmaal kon dagdroom oor ʼn ekstra miljoenrand in die bank nie?  Wat sou jy nie alles daarmee kon doen nie? Iemand wat dit sy missie gemaak het om jong…

Lees meer
Francois van Coke

Moedertaalmaandfokus: Francois van Coke

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Moedertaalmaandfokus: Francois van Coke oor wat hom inspireer, oor ’n gesonde leefstyl en hoe sy familie hom anker. Februarie is Moedertaalmaand met Internasionale Moedertaaldag wat op 21 Februarie gevier word. As deel van ons moedertaalmaandfokus, gesels Afrikaans.com gedurende Februarie met vier bekendes uit verskillende omgewings en…

Lees meer
KKNK

Opelug-musiekkonserte keer terug na die KKNK

Mediaverklaring: KKNK 13 Februarie 2023 Opelug-musiekkonserte keer terug na die KKNK Ses groot opelug-musiekkonserte word vanjaar by die KKNK aangebied om die post-pandemie-vryheid behoorlik te vier. Om af te skop word daar as’t ware amok gemaak terwyl die fees afgesluit word met ’n spesiale konsert op Paassondag, geskep deur  Nataniël.…

Lees meer
Marciel Hopkins

Moedertaalmaandfokus: Marciel Hopkins – Tribe of Mentors

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Moedertaalmaandfokus: Marciel Hopkins oor om geleenthede te skep, die lewe met selfvertroue aan te pak en balans in jou lewe te bewerkstellig. Februarie is Moedertaalmaand met Internasionale Moedertaaldag wat op 21 Februarie gevier word. As deel van ons moedertaalmaandfokus, gesels Afrikaans.com gedurende Februarie met vier bekendes…

Lees meer
Sidney Gilroy

Moedertaalmaandfokus: Sidney Gilroy

Februarie is Moedertaalmaand met Internasionale Moedertaaldag wat op 21 Februarie gevier word. As deel van ons moedertaalmaandfokus, gesels ons gedurende Februarie met vier bekendes uit verskillende omgewings en agtergronde.

Lees meer
FAK

Valentynsdagpiekniek

Valentynsdag lê om die draai.  Daardie dag waarop geliefdes mekaar mag bederf. Hierdie tradisie kom al ’n lang pad en die fees is meer as 1500 jaar gelede ingestel, ter herdenking van St. Valentyn, ’n Christen-martelaar. Deesdae is dit die liefde wat op 14 Februarie gevier word en dis heerlik…

Lees meer
Nama-Afrikaans

Moedertaalmaand: Leer Nama-Afrikaans saam met Lyntjie Jaars

Februarie is Moedertaalmaand en op 21 Februarie vier ons weer eens Internasionale Moedertaaldag. ‘n Dag wat deur Unesco (die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie) ingestel is om op die belangrikheid van moedertale regoor die wêreld en die impak wat dit op kultuur het, te fokus. As deel…

Lees meer
Afrikaans blom

Afrikaans blom inderdaad

In ’n heerlike bydrae wat op 20 Januarie op Netwerk 24 verskyn het, word daar verwys na die interessante oorsprong van woorde soos jeans en denim. Die woord jannas vir jeans kon maar net nie vatplek in Afrikaans kry nie. In dieselfde bydrae is daar ook ʼn lysie met interessante,…

Lees meer
Moedertaaldag

O moedertaal, o soetste taal …

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt … van al die tale wat ek hoor, niks wat my siel ooit so bekoor.* (*3e strofe van O, Boereplaas deur CF Visser)  “Dis tyd dat ons mekaar se stories leer ken. Kom ons doen moeite om mekaar se stories te verstaan.” – Prof Hans du…

Lees meer