TAALNUUS
RSG Matriekafskeidsprojek

RSG se Matriekafskeidprojek

Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer matrikulante begin droom oor die groot aand: die matriekafskeid. Selfs al beplan ʼn leerling niks buitensporig of uitspattig nie, is die geskikte uitrusting vir so ʼn belangrike geleentheid ietwat aan die duur kant en nie almal kan dit bekostig nie. RSG in…

Lees meer
E-boeke

E-boeke – kopieregskending – onregmatige deel

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die onregmatige deel van e-boeke maak die Afrikaanse boekebedryf dood. Die afgelope week of wat het dit weer gegons op sosiale media oor die “groepe” op sekere sosialemediaplatforms wat boeke in pdf- of ander formate beskikbaar stel aan elke Jan Rap en sy maat – gratis,…

Lees meer
Jana Luther

Jana Luther – Geesdriftige woordeboekmaker

Skrywer: Alita Steenkamp Foto: Netwerk24 In ʼn profielonderhoud wat op 17 Mei op Netwerk24 gepubliseer is, beskryf Murray La Vita vir Jana Luther as: “een van die mees ervare en veelsydige taalpraktisyns in Afrikaans. Sy is ʼn leksikograaf wat sedert 2019 as ʼn mederedakteur aan die Woordeboek van die Afrikaanse…

Lees meer
Voetspore

Voetspore

In sy brief aan Frodo in The Fellowship of the ring deur J.R.R. Tolkien, skryf Gandalf: “Nie alles wat goud is blink nie, en nie almal wat rondswerf het verdwaal nie.” Frodo praat seker hier van Johan Badenhorst en sy span wat ewig aan’t swerwe is en die een na…

Lees meer
Johan Beukes

Dr. Johan Beukes se leuse is: Gee meer as wat jy beloof het!

Skrywer: Alita Steenkamp Die begeerte om betekenisvol te lewe en van die wêreld ’n beter plek te maak, het by d Johan Beukes posgevat toe hy maar nog in die laerskool was. Hierdie lewens- en leierskapsafrigter wat mense op ʼn daaglikse basis help om hul daargestelde mikpunte te behaal en…

Lees meer

Híér is die wenners van die SA Akademiepryse

Persverklaring Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het vandeesweek die wenners van die gesogte Akademiepryse vir 2023 aangekondig. Die pryse sal by twee bekroningsplegtighede in September vanjaar oorhandig word. Afrikaans.com wens elk van die wenners geluk met die uitsonderlike prestasie.  Hiermee die wenners van die onderskeie…

Lees meer

Vier Wêreldboekedag deur ’n boek te lees!

Skrywer: Alita Steenkamp Praat met enigeen wat gereeld met sy of haar neus in ʼn boek sit, en hulle sal kan getuig van die vreugde wat boeke bring. In haar boek, How reading changed my life, sê die Pulitzer-pryswenner Anna Quindlen: “Boeke is die vliegtuig, en die trein, en die…

Lees meer