Die vyf goed wat ons soggens moet vermy.
#1. Om oorweldig te voel oor die dinge wat jy vandag moet doen. Jy weet waarskynlik wat ons bedoel. Dit voel asof jou kop so pas jou kussing geraak het, en jou alarm gaan al weer af en jy word gedwing om jou oë oop te maak. Sodra dit gebeur,…








