Sestig is nog lank nie oor die muur nie!
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Neem vandag die eerste stap na ’n gesonder lewe. ‘n Mens is nooit te oud om te begin oefen, gewig – veral liggaamsvet – te verloor of slap spiere te verstewig nie. Al wat dit vereis, is die wil, dissipline en ’n verbintenis om jou doelwit…











