Leefstyl-banner-2
minderwaardig

Motiveer jou minder-voel-tiener só!

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Ons almal ken waarskynlik ’n “moeilike” tiener wat verkies om alleentyd agter ’n toe kamerdeur te hê. Hulle noem dit “privaatheid” en wee jou as jy dit skend! Dikwels is dit sosiale druk, hormone en dies meer wat daartoe aanleiding gee. So ’n tiener is ook…

Lees meer
Sit ’n wag voor jou mond

Sit ’n wag voor jou mond …

Ons het mos maar almal ons eie mening, en deel dit tog so graag gevraagd en ongevraagd. Maar … soms is dit beter om stil te bly … en buitendien is stilte mos ook ’n antwoord. Bly liewer stil as: Jy nie die volle verhaal ken nie. Jy weet dit…

Lees meer
Sistiese fibrose

Sistiese fibrose: Wanneer elke asemteug soos harde werk voel.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt ‘n Mens hoor deesdae gereeld van sistiese fibrose en jare lank was dit eintlik ’n onbekende siekte vir die meeste van ons, maar Afrikaans.com het besluit om dit onder ons lesers se aandag te bring. Sistiese fibrose (SF) is ‘n geneties oorerflike toestand en tas veral…

Lees meer
Anchen van Dyk

Om vrylik te kan asemhaal …

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt  Anchen van Dyk presteer en inspireer ten spyte van sistiese fibrose. So dikwels aanvaar ons dinge vanselfsprekend, dink nie twee keer daaroor nie – dit kom sommer vanself. Soos om asem te haal, ’n ent te hardloop sonder om te snak na asem, trappe te klim…

Lees meer
Shop SA

Koop Suid-Afrikaans hierdie Kerstyd

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Sit jy ook soos ek elke Kerstyd met jou hande in die hare oor wat om vir wie te koop as geskenk? Ek moet bieg, ek is nie een van die “georganiseerdes” wat regdeur die jaar geskenkies koop en in die laai bêre sodat dit nie…

Lees meer
Migraine

Migraines vs hoofpyn. Is daar ‘n verskil?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Ja, daar is ’n verskil. Migraines, ook bekend as skeelhoofpyne, is ’n tipe neurologiese versteuring en nie net ’n gewone hoofpyn nie. Hierdie hoofpynversteuring kom ook meer algemeen onder vroue voor. Hoewel oorerflikheid ’n rol kan speel, is stres en hormonale veranderinge dikwels die sondebok. Daar…

Lees meer
Vertigo

Draai jou wêreld soms? Dan het jy dalk vertigo.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Al ooit gevoel asof jy op ‘n mallemeule is en die wêreld om jou tol? Jy is dronk in jou kop, die vloer voel skuins, maar in werklikheid het daar geen beweging plaasgevind nie. Dan het jy waarskynlik vertigo beleef. Party van ons is gelukkig en…

Lees meer
pensioen

Sestig is nog lank nie oor die muur nie!

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Neem vandag die eerste stap na ’n gesonder lewe. ‘n Mens is nooit te oud om te begin oefen, gewig – veral liggaamsvet – te verloor of slap spiere te verstewig nie. Al wat dit vereis, is die wil, dissipline en ’n verbintenis om jou doelwit…

Lees meer
onderbroke vas-dieet

Die onderbroke vas-dieet

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die kort en die lank daarvan. Ek kry seker ten minste 10 keer per dag een of ander kennisgewing op sosiale media oor die sogenaamde onderbroke vas-dieet – of dalk beter bekend as “intermittent fasting”. Dalk probeer die algoritmes my iets vertel … wie weet. Nietemin,…

Lees meer
Skyfies

Heerlike, gesonde groenteskyfies

Skrywer: Anoniem Gesonde tjips vir tussenin peusel Bros en krakerige tuisgemaakte groentetjips is ‘n heerlike alternatief vir die minder gesonde pakkies skyfies waaraan ons so graag peusel. Groente soos patat, botterskorsie, beet, geelwortel en witwortel is ideaal, propvol vitamiene, antioksidante en vesel. Hoekom is groenteskyfies goed vir jou? Patats: Propvol…

Lees meer