Produk Van Die Maand Afrikaans.com

Vorige topproduk

kosmos.projek

Kosmos.projek – Chanté Visser blom waar sy geplant is

Skrywer: Nicolette van Schalkwyk Ondanks die uitdagings wat die jaar 2020 ingehou het, het Chanté Visser, eienaar van kosmos.projek nie op haar louere gerus nie. Vandag is kosmos.projek ’n aanlyn klere- en bykomstighede-winkel wat selfs produkte vir die bekende To Be Gift Boxes lewer. Afrikaans.com het met Chanté gesels om…

Lees meer

KERSKOUS-BEKOMMERNISSE 101: Wat op aarde koop ek?

Kersfees is om die draai, die jaar was lank, moeilik en baie uitdagend en nou bekommer jy jou nog oor wat jy vir jou gesin en familie moet kry vir Kersfees? Ai, Susan…raak rustig. Afrikaans.com het namens jou gedink en sommer ’n lys opgestel van wat ons dink in jou…

Lees meer

Produk van die maand – Tjirp

Vir Jacorien Swart het die groot deurbraak een aand by ’n troue gekom. Een van haar vriende het na haar toe gedraai met die vraag: Op ’n skaal van een tot tien, hoe mal is jy? Grappenderwys het sy hom met twee groot oë beantwoord. Hy het gevolg met die…

Lees meer
Produk van die maand – Komedie Shop T-hemde

Produk van die maand – Komedie Shop T-hemde

Met sy briljante Afrikaanse sêgoed, sy dubbelsinnige spotprente en sy humoristiese klerereeks, het Kobus Galloway al menigte Afrikaanssprekendes laat skater van die lag. Daarom kon Afrikaans.com eenvoudig nie anders as om die Komedie Shop se skreeusnaakse T-hemde ons produk van die maand vir Mei te maak nie. Ons het gaan…

Lees meer
Produk van die maand: Flink T-hemde

Produk van die maand: Flink T-hemde

Dit het alles in 2018 begin; een middag voor ’n koffie-afspraak met ’n vriendin. Karla Swanepoel het voor die ontmoeting vinnig haar eerste ontwerp aanmekaargeslaan deur die woord “Liplekker” op die voorkant van haar T-hemp te verf. Haar vriendin was gaande daaroor, en net daar is die idee vir Flink gebore. Vandag…

Lees meer
Afrikaans.com Produk van die maand - April 2020

Staan groot skoene vol met Klerekas.com se vellies!

Ons almal ken die vellie-tendens wat die Suid-Afrikaanse mark oor die afgelope paar jaar stormgeloop het. Die mens se behoefte aan ’n skoen wat die toets van tyd kan deurstaan, maar jou steeds kan vergesel na ’n braai of moontlik die kantoor, het die vellie ’n lekker alternatief gemaak vir…

Lees meer
Afrikaans.com Kersfees

Koop Afrikaans vir Kersfees

Dit is weer daardie tyd van die jaar… In elke winkelsentrum pryk Kersversierings en speel ‘Little Drummer Boy’ oor die luidsprekers. Wanneer jy die som in jou kop maak, kom jy met ‘n skok agter: Daar is minder as 40 dae voor Kersdag oor! Vir die georganiseerdes onder ons is hierdie…

Lees meer
Afrikaans.com Vannie Kaap

Awê masekind …stiek uit en wys jou Kaapse kleur

Die Afrikaansdotkommers is gaande oor Vannie Kaap – ’n webtuiste en -winkel wat Kaapse Afrikaans praat, die taal en kultuur vier en op ’n humoristiese manier hierdie unieke groep mense se Suid-Afrikaanse EN Afrikaanse identiteit verken en ander daaroor inlig.  Hulle doen dit deur interessante artikels, video-onderhoude, belangrike datums op die kalender…

Lees meer
Afrikaans.com Kersfees

Koop Afrikaans vir Kersfees

Dit is weer daardie tyd van die jaar… In elke winkelsentrum pryk Kersversierings en speel ‘Little Drummer Boy’ oor die luidsprekers. Wanneer jy die som in jou kop maak, kom jy met ‘n skok agter: Daar is minder as 40 dae voor Kersdag oor! Vir die georganiseerdes onder ons is hierdie…

Lees meer
Afrikaans.com Komedie

Komedie: Tong-in-die-kies Afrikaanse produkte

Vir diegene wat hou van tong-in-die-kies en loslit- Afrikaanse produkte en nie ’n duit omgee as mense vir hulle lag of met die vinger na hulle wys nie, is Idees Vol Vrees se aanlyn winkel, Komedie, net die plek om te gaan loer. Dit is nou as jy op soek…

Lees meer
Afrikaans.com Produkte Header

Sukses – Afrikaanse produkreekse

Net soos Hollywood, spog Suid-Afrika ook met ’n klomp bekendes wat met hulle eie produkreekse spog. Maar is dit regtig die moeite werd? Annelien van Basten het gaan uitvind. Anders as in Suid-Afrika, word oorsese sterre (hetsy sangers of akteurs) ’n astronomiese bedrag geld betaal vir die werk wat hulle op die…

Lees meer