Afrikaans.com Lees Dit Lapa-boekrak

Vorige topboeke

Retoer: Pretoria – Provance - Marita Van Der Vyver

Retoer: Pretoria – Provance – Marita Van Der Vyver

Op reis saam met Marita van der Vyver, van Pretoria tot Provence! Retoer: Pretoria – Provence is ’n bundel van dié bekroonde en immergewilde skrywer se beste rubrieke, sketse en essays wat nog nie voorheen in bundelformaat uitgegee is nie. Dit sluit in ’n rubriek oor seksuele teistering waarvoor sy…

Lees meer
Lapa Uitgewers se e-boekrak

’n Ballade vir Nkunzi – Ben Viljoen

“Weet jy wat is die heel beste van flat rock bottom wees? As jy eers dáár is, kan alles en enigiets jou droom wees.” Dit was die woorde van Drien Welman aan haar oudste seun Bennie wanneer hulle vir die soveelste keer by die laaste stukkie kos in die huis…

Lees meer