fbpx

Ons was by die bekendstelling!

Afrikaans.com het met die akteurs, vervaardiger en regisseur gesels oor die nuwe Afrikaanse film, Vergeet my nie.

Die film is landswyd in teaters op 14 Februarie 2020 vrygestel.

Hoor hier wat hul te sê het…

Marquerite van Eeden & Danie du Toit

Sean-Marco Vorster

Amalia Uys

Elani Dekker & Arno Greeff

Leché Joubert & Rikus Strauss

Pietie Beyers & Kenley Swart

Mardaleen & Hugo Derks

Danie Bester

André Velts

064 652 6873

JOU Afrikaans tel oral en altyd. Vertel ons met die hutsmerk #jouafrikaanstel waar, wanneer of waarom jou Afrikaans tel. Met ons nuutste veldtog bevestig ons dat jy nooit jou taal hoef prys te gee nie, dat Afrikaans oor globale grense strek en dat ons die verskeidenheid in Afrikaans vier. Kyk hier na die veldtog-video’s en neem deel. Onthou om jou naam, van en van watter geweste jy is, by te voeg.