fbpx

Langpadliedjies 2019

Hier is van die nuutste Afrikaanse liedjies van 2019

Die Afrikaans.com-speellys

Afrikaans.com het dit vir jou maklik gemaak met ons lys  langpadliedjies! Ons weet met tegnologie is dit deesdae baie maklik om musiek direk van jou slimfoon op jou motorradio te luister via die Bluetooth-funksie.  Hieronder is ’n kort voorsmakie van elke liedjie en jy kan, deur jou iTunes-rekening, dié speellys aflaai en net so luister op jou foon, of jy kan jou eie speellys saamflans!

064 652 6873

JOU Afrikaans tel oral en altyd. Vertel ons met die hutsmerk #jouafrikaanstel waar, wanneer of waarom jou Afrikaans tel. Met ons nuutste veldtog bevestig ons dat jy nooit jou taal hoef prys te gee nie, dat Afrikaans oor globale grense strek en dat ons die verskeidenheid in Afrikaans vier. Kyk hier na die veldtog-video’s en neem deel. Onthou om jou naam, van en van watter geweste jy is, by te voeg.