fbpx

Hugo Ludik …

kreatief in sy moedertaal

Hugo Ludik, musikant, liedjieskrywer, vervaardiger en ADAM-man,  vind sy kreatiwiteit deur sy moedertaal wat bydra tot sy sukses. Hoewel hy meertalig is en homself in ’n Engelse bedryf laat geld, is dit sy moedertaal wat hom in staat stel om uit te styg bo die res.

Hy het met Pieter Cloete gesels oor wat hom na aan die hart lê en hy wys ons sy ateljee waar alles bymekaarkom.

Hy is kreatief in sy moedertaal

Hugo Ludik in sy ateljee

064 652 6873

JOU Afrikaans tel oral en altyd. Vertel ons met die hutsmerk #jouafrikaanstel waar, wanneer of waarom jou Afrikaans tel. Met ons nuutste veldtog bevestig ons dat jy nooit jou taal hoef prys te gee nie, dat Afrikaans oor globale grense strek en dat ons die verskeidenheid in Afrikaans vier. Kyk hier na die veldtog-video’s en neem deel. Onthou om jou naam, van en van watter geweste jy is, by te voeg.