fbpx

Welkom by vermaak

Ervaar Afrikaans uit die mond en hart van al sy mense – by ’n fees, op die grootskerm, die verhoog, tussen die blaaie van ’n boek en deur die klanke van musiek …

Decibel Musiek was ’n roeping – Die groot geeste van Afrikaanse musiek kon onlangs saam onthou!

Op Saterdag, 9 Maart 2019, het Decibel Musiek heerlik reünie gehou. Die geleentheid is deur Lydia Winchester gereël en die eregas was niemand anders nie as Boet Pretorius.

Lees ook

Ons wil jou soektog vergemaklik! Loer in ons argiewe of benut die soekfunksie.


Vertel ons waarom Afrikaans vir JOU #onmisbaar is in jou lewe en deel dit met die hutsmerk #onmisbaar op sosiale media of stuur vir ons ‘n WhatsApp-foto of -stemboodskap by 064-652-6873. Onthou om jou naam en van waar jy is, by te voeg.

ONTHOU – dit is Moedertaalmaand by Afrikaans.com. Gebruik die hutsmerk #onstaal en laat weet ons hoe moedertaalonderrig bygedra het tot jou sukses!