Welkom by vermaak

Ervaar Afrikaans uit die mond en hart van al sy mense – by ’n fees, op die grootskerm, die verhoog, tussen die blaaie van ’n boek en deur die klanke van musiek …

Die hárt van die langvrou

Afrikaans se kaberetster, Petronel Baard, is gebore in Riversdal en getoë in Villiersdorp – die platteland haar grootwordplek ... en die verhoog ... haar vrywordplek.

Lees ook

Ons wil jou soektog vergemaklik! Loer in ons argiewe of benut die soekfunksie.


Neem ’n prettige foto wat jou wese uitbeeld en deel dit op sosiale media met die hutsmerk #onmisbaar of stuur vir ons ’n WhatsApp-foto of -stemboodskap by 064-652-6873. Onthou om jou naam en van waar jy is, by te voeg.

JOU taal maak dit vir jou moontlik om te wees wie jy is. Neem sommer self ‘n foto of stuur daardie stemboodskap. Jy hoef nie ‘n toespraak voor te berei nie – net ‘n sin of twee, jou naam en watter geweste jy is.

Koester jou hartstaal!