My pa, my held

‘n Pa se sorgsaamheid en ondersteuning is seker een van die grootste geskenke onder die son. Stuur vir hom ‘n digitale kaartjie op Vadersdag en vertel hom waarom hy jou held is …