Wen met Tippie

Skryf in

    Klik op die skuifspeld hieronder en laai jou rympie in PDF-formaat op.

    *Hierdie kompetisie het betrekking op persone jonger as 18 jaar. Deur in te skryf, gee die betrokke ouer of voog toestemming dat hul kind mag deelneem. Deur in te skryf, stem die ouer / voog en kind saam dat die deelnemer se inligting met Lapa Uitgewers, Tippie en Afrikaans.com gedeel mag word en dat die bostaande 3 instansies die deelnemers en of hul ouer / voog mag kontak. Alle persone wat deelneem stem ook in dat sy / haar inskrywing in bemarkings- en ander materiaal (digitaal en fisies) gebruik mag word.
    Vir kompetisie B’s en V’s sowel as algemene inligting, klik hier.