Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Sleutelwoordargief: weet-jy-gunstelling

You are here:
  1. Tuis
  2. Inskrywings gemerk met "weet-jy-gunstelling"

Woordmeester

Hier is hulle – 2026 se Woordmeesters!

Taalnuus, Weet ditDeur Afrikaans.com18 Augustus 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Foto: Deelnemers in aksie Op ’n koue Hoëveldse wintersoggend het taalentoesiaste bymekaargekom by Akademia se Leriba-kampus in Centurion vir die finale taalstryd om die Woordmeester-wenners vir 2026 te bepaal. Afrikaans.com was daar om die tawwe kompetisie en interessante taalvrae te beleef. Die finaal is gehou op Afrikaanse Taaldag, 14 Augustus,…

Antioksidante

Beskerm jou vel en hou dit jonk met antioksidante

Leefstyl, Weet ditDeur Afrikaans.com18 Augustus 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Karla Janse van Vuuren “45! Jy lyk nie ’n dag ouer as 35 nie!” As jy ook wens vir sulke kommentaar, is antioksidante dalk jou geheime wapen. Dit is miskien nie die eerste ding waaraan ’n mens dink wanneer jy velsorgprodukte kies nie, maar kenners beklemtoon dat dit belangrik is as jy voortydige velveroudering…

Pieter van Jaarsveld

Dink jouself gelukkig – ja, jy kan!

Leefstyl, Weet ditDeur Afrikaans.com27 Julie 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Is dit moontlik om jou lewe te verander en jouself gelukkig te ‘dink’? Beslis, sê dr. Pieter van Jaarsveld, en die duisende mense wat sy boek Dink Jouself Gelukkig gelees het, sal met hom saamstem. Dié boek, wat oorspronklik in 2015 deur Lux Verbi uitgegee is, is meer as ses…

Toksiese verhoudings

Toksiese verhoudings: Sien hierdie rooi vlae wapper

Leefstyl, Weet ditDeur Afrikaans.com11 Junie 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Karla Janse van Vuuren  ’n Verhouding hoef nie perfek te wees om gesond te wees nie. Maar dit moet veilig genoeg wees vir eerlikheid, verantwoordbaar genoeg vir herstel, en oop genoeg vir verandering. Só beklemtoon Louis Venter, ’n verhoudingsterapeut van Coupleshelp in Johannesburg. Hy sê verder aan Afrikaans.com dat as jy nie daardie veiligheid…

Emigrasie

Wortels in Suid-Afrika, vlerke in Australië

Taalnuus, Weet ditDeur Afrikaans.com2 Junie 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Anita van Niekerk Nuwe tuiste, nuwe wêreld: Wat word van Afrikaans-wees as jy emigreer? Die Freysens, voorheen van Pretoria, het in 2018 van SA na SA geskuif. “Suid-Afrika na Suid-Australië,” sê ma Corné wat saam met haar man, Hannes, en drie kinders – die tweeling Jason en Luke (nou 21) en hul dogter, Alexia…

Uitbranding

Ly jy aan uitbranding? Hier is die tekens.

Leefstyl, Weet ditDeur Afrikaans.com11 Mei 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Jy is moeg – tot in jou beendere. Die gedagte om uit die bed uit op te staan en werk toe te gaan, of net aan te trek, lê soos ’n Everest voor jou. Goed ontstel jou meer as gewoonlik. Jy voel sommer net oorweldig. Jy weet ook nie regtig hoekom…

Afrikaans.com

Na tien jaar vier Afrikaans.com steeds die wonder van Afrikaans – ’n taal wat bly floreer.

Taalnuus, Weet ditDeur Afrikaans.com11 Mei 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Afrikaans het nog altyd ‘n eie manier van doen, dink en bestaan gehad – geskep en gevorm in die monde van die mense wat dit praat … ” – uit Afrikaans.com-veldtog, Hoe lyk jou Afrikaans? Tien jaar gelede het Afrikaans gebuk gegaan onder vele negatiewe persepsies en is daar besluit om…

WAT

Van A tot (byna) Z: 100 jaar van die WAT

Taalnuus, Weet ditDeur Afrikaans.com6 Mei 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Hoe vang ’n mens ’n hele taal vas? Vir ’n eeu lank probeer die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) presies dit doen – nie net deur woorde te lys nie, maar deur die lewe, klank en kleur van Afrikaans in al sy vorme te bewaar. Die WAT is vanjaar…

kolonkanker

Kolonkanker: Moet nooit dié simptome ignoreer nie

Leefstyl, Weet ditDeur Afrikaans.com22 April 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Die Amerikaanse akteur James van der Beek (bekend vir sy rol in die gewilde Dawson’s Creek van die laat 1990’s) is in Februarie vanjaar op die ouderdom van 48 aan kolonkanker oorlede. Net soos baie ander jong mense, het hy die waarskuwingstekens ongelukkig geïgnoreer. Kolonkanker klink beslis nie soos iets…

Ilne Benadie - Ekspats

Afrikaansskap in die vreemde: Ekspats vertel

Leefstyl, Weet ditDeur Afrikaans.com27 Februarie 2026Lewer kommentaar

Skrywer:Anita van Niekerk Daar’s min dinge wat ’n Suid-Afrikaner in die buiteland so vinnig verraai soos die woord, “ja-nee”. Jy kan in Perth, Dublin, Toronto of Brussels staan, en nog voor jy jou oggendkoffie bestel, raai iemand: “You’re not from around here.” Vir ekspats is taal en kultuur soms ’n komiese hindernisbaan. Afhangend van waar…

→123→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top