Die verbondenheid van taal
Geskryf deur Sarita Blignaut en Karien Brits, taalpraktisyns by Akademia. Daar word dikwels taalgrappies met die woord tesourus gemaak wat ʼn prentjie oproep van ʼn soort dinosourus wat woorde verslind. Gelukkig is ʼn tesourus nie ʼn uitgestorwe dier nie – om die waarheid te sê is dit nog jonk en springlewendig. Die tesourus is ʼn…










