FEDSAS

Wysigingswetsontwerp oor Basiese Onderwyswette (BELA) gesteun deur meerderheid van provinsies.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die Wysigingswetsontwerp oor Basiese Onderwyswette is reeds lank in die nuus en tydens die jongste sitting van die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) wat op 14 Mei gehou is, het agt uit die nege provinsies die gewysigde weergawe aanvaar. Slegs die Wes-Kaapse provinsiale wetgewer het daarteen gestem. Die wetsontwerp word vervolgens…

Taaltameletjies

Skrywer: Alita Steenkamp Daar is altyd ’n Afrikaanse woord of twee wat selfs die flinkste spelkampioen laat twyfel. Een es of twee esse? Een l of twee? Word hierdie woorde aanmekaar geskryf, of is dit juis altyd los. Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) is bewus van hierdie probleemareas, en help graag taalgebruikers wat so…