Goeie vette: 5 voordele van omega 3 en omega 6 in ons dieet
1. Elke sel in jou liggaam het vetsure nodig waarvan die poli-onversadigde omega 3 (en omega 6) voorbeelde is. Dit is veral voordelig vir die oë en brein, maar dit is ook belangrik vir jou spiere, jou immuunstelsel, spysvertering en vrugbaarheid. 2. Omega 3 bestaan nie net uit een soort vet nie, maar is…










