Kuier-Inspirasiestories – Frazer Barry: Musiek bly sy lewenslange liefde
Hierdie artikel het oorspronklik verskyn op Kuier-digitaal. Vir meer Kuier-inhoud, teken in op Netwerk24. Skrywer: Chrislynn Sias Kuier – 28 Oktober 2021 Foto verskaf MUSIEK IS SY MAAT Sy hart klop al op die maat van musiek sedert geboorte en hy beplan om nog vir baie lank liedjies te maak. Frazer Barry (46), welbekend as…