Dodo – Afrikaans is sy hartstaal
Skrywer: Karla Janse van Vuuren Wanneer Dodo Nyoka sy mond oopmaak en sing, hoor jy meer as net ’n mooi stem, jy hoor ’n lewensreis. Van sy geboorte in die Demokratiese Republiek van die Kongo tot sy grootwordjare in Suid-Afrika en sy naam-maak as een van die varsste stemme in Afrikaanse musiek, dra Dodo se…










