Voel die wêreld vir jou ook so fake
Skrywer: Nicolette Kritzinger Verlede Donderdagmiddag na werk pak ek die rit gym toe aan. Ek wou nie, maar die boonste knoop van my jeans het my gedwing. Hy veg al vir die afgelope drie maande vir sy lewe elke keer as ek hom aantrek. Ek kan al hoor hoe sug hy elke keer as hy…










