Emosionele intelligensie

Emosionele intelligensie. Ouers, maak julle ’n emosioneel intelligente kind groot?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt ’n Mens se IK (intelligensiekwosiënt) is nog altyd as deurslaggewend beskou vir kinders se prestasie, maar met tyd kom wysheid en deesdae lyk dit asof emosionele intelligensie (EI) al hoe meer gesien word as die belangrikste bepaler vir sukses. Emosionele intelligensie bevorder goeie en blywende verhoudings, leersukses en vooruitgang. Jy word…

Denkvaardigheid

Vyf maniere om denkvaardighede in jou klas aan te wakker

Skrywer: Johan Koekemoer Hoof van Onderrig en Leer: SOS Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum werk om Afrikaanse onderwys van wêreldgehalte volhoubaar te help verseker, in openbare asook onafhanklike skole. Besoek hul webtuiste, klik hier. Die belangrikheid van die ontwikkeling van denkvaardighede soos kritiese denke en kreatiewe denke in skole kan nie oorbeklemtoon word nie. Aangesien ons daagliks die…