Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Sleutelwoordargief: Leerhulp – Gunstelling

You are here:
  1. Tuis
  2. Inskrywings gemerk met "Leerhulp – Gunstelling"

Wen R50 000 vir jou skool

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com9 April 2025Lewer kommentaar

Persverklaring   Wen R50 000 vir jou skool Die Afrikaans 100-skoleprojek bemagtig skoolgemeenskappe landwyd om Afrikaans as ʼn diverse taal met ʼn diverse herkoms te beleef wat deur mense van alle rasse, etniese en kultuurgroepe gepraat word. Hierdie projek illustreer dat Afrikaans ʼn inklusiewe en vriendelike taal is en dat die bemagtiging van skoolgemeenskappe ’n…

AFRID

Jou kind eet net pasta, soms kaas en niks anders nie. Is hy bloot vol fiemies, of wat?

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com9 April 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Weier jou kind om die meeste soorte kos te eet? Is hy uiters gesteld op die tekstuur, voorkoms en smaak van kos? Loop hy ‘n wye draai om die tafel en sal eerder iets anders doen as eet? Dalk is hy net baie kieskeurig – party mense noem dit sommer fiemies…

Só verryk digitale media en KI die leerervaring

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com18 Maart 2025Lewer kommentaar

Digitale media en kunsmatige intelligensie (KI) het géén bekendstelling nodig nie – óók nie in die klaskamer nie. En hoewel dié tegnologiese vooruitgang nog vir sommiges in ʼn koue sweet laat uitslaan, kan die verrykende impak daarvan in die onderwysmilieu nie ontken word nie. Dit beïnvloed die manier waarop onderrig gegee word, die leerproses benader…

Anja van den Berg

Mamma, waar kom babas vandaan?

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com4 Februarie 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Anja van den Berg Dit maak nie saak of jy ‘n gesoute advokaat, ‘n geharde besigheidsvrou of ‘n ma van staal is nie. Wanneer Die Vraag opduik, gaan jy steeds borrels hap. ‘Mamma, waar kom babas vandaan?’ Aah, seksvoorligting. Daar is boeke geskryf en doktorsgrade verwerf, maar al die teoretiese kennis in die wêreld…

Wolkskool

Bou selfvertroue vir die toekoms

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com29 Januarie 2025Lewer kommentaar

Skoleondersteuningsentrum Met ‘n verskeidenheid van videolesse, werkkaarte en nou, ons splinternuwe Flitsgids, bied ons al die gereedskap wat jy nodig het om vinnig en effektief te leer. Wolkskool bied die geleentheid vir jou kind om nie net te presteer nie, maar ook om hul selfvertroue vir die toekoms te versterk. Met die Wolkskool kan jy…

Die goeie ouer

Heidi Malan, LeerhulpDeur Afrikaans.com4 Desember 2024Lewer kommentaar

Dr Gabor Maté sê: “As jy ’n goeie ouer is, gaan jy jou tweejarige frustreer, en dit beteken nie dat jy dit met opset doen nie. Dit beteken net dat wanneer hulle voor aandete ’n koekie wil hê en jy nie van plan is om vir hulle ’n koekie te gee nie en gaan ‘nee’…

Onderwys

Die ABC van ’n goeie onnie

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com25 November 20241 Kommentaar

Skrywer: Lizette Murray Aanvaar elke kind as ’n unieke individu.   Bly glo in die waarde van elke kind.   Christus is die rede vir jou roeping. Hou vas aan Hom.  Doen elke dag een spesiale ding vir een spesifieke kind.   Erken jou tekortkominge.   Foute help ’n mens groei! Prent dit by die kinders in.   Géé. Jou…

Heidi Malan

Jy hoef nie jou kind se gevoelens te probeer “regmaak” nie.

Heidi Malan, LeerhulpDeur Afrikaans.com19 November 2024Lewer kommentaar

“When someone really hears you without passing judgment on you, without trying to take responsibility for you, without trying to mold you, it feels damn good!” – Carl Rogers  Een van die mees basiese behoeftes van die mens is om te voel dat ander ons regtig verstaan. ’n Mens voel verlig wanneer ander ons aanvaar…

Musiek

Musiek kan help met leerderondersteuning

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com1 November 2024Lewer kommentaar

Kinders se natuurlike aanvoeling en liefde vir musiek kan tot voordeel in die klaskamer aangewend word om ‘n verskeidenheid van leerprosesse te ondersteun. Met musiek vind leer deur speel plaas – dit is opwindend en vergemaklik die leerproses. Dit is pret om musiek saam te maak in ‘n groep en dit dra by tot die…

10-punt-plan om enige eksamenvraestel baas te raak!

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com28 Oktober 2024Lewer kommentaar

Artikel met vergunning van die Skoleondersteuningsentrum Jy sit in die eksamensaal, jou hart klop vinnig terwyl jy wag vir die oomblik wanneer die vraestel voor jou neergesit word. Elke uur van voorbereiding het jou tot hier gebring. Nou is dit jóú kans om te skitter en te wys waartoe jy in staat is. Die spanning…

←1
23
…45678…
91011
12→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top