leerhulp

Hardoplees as waardevolle leer- en leesbousteen vir die toekoms

Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris by Akademia Wêreldhardopleesdag word elke jaar op die eerste Woensdag van Februarie gevier en vanjaar het dié geleentheid op 4 Februarie 2026 plaasgevind. Vóór jy dink dat dit net nóg ʼn kalenderdag sonder enige merkwaardige impak was, dink weer. Hardoplees is ongetwyfeld ʼn waardevolle bousteen vir enige jongeling se toekoms.…

leerhulp

Die belangrikheid van eksperimentering

Geskryf namens die AON deur: Lizette van Huyssteen van die Practica Program Ontwikkel so jou kind se vaardighede Eksperimentering is een van die ses komponente van ’n ideale 21ste eeuse leeromgewing. Die ander vyf is: lewensvreugde, verkenning, ontdekking, speel en kreatiwiteit. Hoe verskil verken, ontdek en eksperimenteer? Kinders verken wanneer hulle sonder ’n bepaalde verwagting…