via

VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Aandagafleibaarheid- en hiperaktiwiteit. Episode 13

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 13: 12 Julie 2025 Gasspreker: Juané du Randt Hoe word Aandagafleibaarheid- en hiperaktiwiteit gediagnoseer. In die laaste episode van Seisoen 2 van die Via-programreeks, “Maak die beste van jou kind”, gesels projekleier en berader, Juané du Randt, oor die diagnose van ADHD. Juané is verbonde aan Goldilocks en die Bear…

Toekomsfiks

Word veranderingsfiks en stap jou loopbaantoekoms met selfvertroue tegemoet – Akademia-kundige

Skrywer: Akademia Die wêreld verander teen ʼn snelle pas terwyl innoverende tegnologieë en toekomstendense op ʼn byna daaglikse basis nuwe en opwindende geleenthede tot gevolg het. Hierdie realiteit het ook ʼn besliste invloed op beroepsbeplanning en -voorbereiding. Dr. Annelize van Antwerp, voorligtingsielkundige verbonde aan Akademia se Studentesake-afdeling, meen hoewel verandering ʼn gegewe is, dit toenemend…

VIA Leerhulp

VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Leerhulp. Episode 11

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 11: 2 Julie 2025 Gasspreker: Milanie Vosloo  Inligting op Afrikaans.com wat ouers, leerders en onderwysers kan help om te presteer. In episode 11 gesels Milanie Vosloo, voorsitter van Uppe Marketing, skrywer en projekbestuurder van Afrikaans.com oor Afrikaans.com se nuttige leerhulpafdeling, die onderwysmarkplein en hoe mens moet maak om by die…

VIA Gesels

VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Eksamenvoorbereiding. Episode 10

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 10: 23 Junie 2025 Gasspreker: Immanuel Europa  Hoe om beter vir ‘n eksamen voor te berei. In episode 10 gesels Immanuel Europa, Senior kurrikulumbeplanner vir Afrikaans by die Wes-Kaapse Onderwysdepartement oor eksamenvoorbereiding, die rol wat die opvoeder in die proses speel en wat die leerder se verantwoordelikheid is. Eksamenvoorbereiding is…

Robotika en kodering

VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Kodering en robotika. Episode 8

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 8: 7Junie 2025 Gasspreker: Felix Spies Kodering en robotika. In die agste episode van die reeks op Via-TV, Maak die beste van jou kind, gesels Felix Spies, die stigter en uitvoerende hoof van Siyafunda Education Foundations oor die belangrikheid van robotika-onderrig, die hindernisse en hoe ouers hul kinders kan aanmoedig…

VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Kuberboeliery. Episode 7

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 7: 2 Junie 2025 Gasspreker: Nicolette Kritzinger Kuberboeliery: Die gevaar op jou kind se vingerpunte In die sewende episode van die reeks op Via-TV, Maak die beste van jou kind, gesels Nicolette Kritzinger, Afrikaans.com se assistant-projekbestuurder en webredakteur oor kuberboeliery en die tekens waarvoor jy as ouer op die uitkyk…

FEDSAS

FEDSAS videoreeks

Skrywer: Seugnet van Zyl  In ’n splinternuwe videoreeks in samewerking met die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) gaan Afrikaans.com in die komende maande ouers meer vertroud maak met onderwerpe soos: Hoe kies ek ’n skool vir my kind; Die gemeenskap wat ’n skool dra; Die rol van ’n beheerliggaam van ’n skool; Tegnologie…