Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Sleutelwoordargief: Leerhulp – Gunstelling

You are here:
  1. Tuis
  2. Inskrywings gemerk met "Leerhulp – Gunstelling"

Angs

Wenke om jou kind se vrese en angstigheid te hanteer

Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com22 Julie 2021Lewer kommentaar

Vrees en angstigheid is altyd met ons, trouens dit is iets wat geneties oorgedra kan word, maar veral in dié tyd waar ons al so lank saam met die gevolge van die covid-19-pandemie moet saamleef, blyk dit net asof soveel meer van ons en veral ons jonger kinders, hiermee stoei. Kom ons kyk na so…

Moedertaalonderrig is nie ’n opsie nie – wat nou?

Moedertaalonderrig is nie ’n opsie nie – wat nou?

Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com14 Mei 2021Lewer kommentaar

Moedertaalonderrig is nie ‘n opsie nie – wat nou? Ons almal weet hoe belangrik moedertaalonderrig is. Navorsing toon dat kinders wat in hul moedertaal onderrig word nie net beter presteer op skoolvlak nie, maar ook in die tersiêre omgewing. Afrikaans.com stel ondersoek in oor die verskillende Afrikaanse tuisonderrigopsies en wat ouers vir wie moedertaalonderrig of…

Bank beter

Bank Beter: Aflaaibare begrotingsgids in eenvoudige Afrikaans

LeerhulpDeur Afrikaans.com15 Maart 2021Lewer kommentaar

Bank Beter se begrotingsgids maak gebruik van ’n 4-stapproses om jou te help om jou finansies beter te verstaan en sinvolle begrotings op te stel. Klik hier om die gratis PDF af te laai. Lindie van Gass is passievol daaroor om mense finansieel toe te rus en te bemagtig. Sy spog met ‘n BCom Honneurs…

Sosiale media

Jou tiener en sosiale media – gebruik of misbruik?

Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com10 Maart 2021Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die debat het reeds jare gelede begin – toe televisie pas in ons voorkamers geland het en Riaan Cruywagen deur ‘n ou tante wat ek geken het, beskryf is as “darem so mooie man”. (En ja, sy het spesiaal hare gekam vir die okkasie.) In elk geval, daar is desjare reeds…

Leerhulp

So help jy jou angstige kind.

Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com23 Februarie 2021Lewer kommentaar

Skrywers: Annelie van Jaarsveldt, Tertia de Klerk (M. Soc.Sc – kliniese sielkunde) en Christien Neser (spraakterapeut) Vir die volle artikel, laai die pdf-boekie onderaan die artikel af. In ons gejaagde lewe, is angstigheid by kinders nie ongewoon nie en kan hulle op verskillende ouderdomme oor verskillende dinge angstig voel. Baie van hierdie bekommernisse is daarom…

klaskamer gids

Lapa se Klasgids: Deur onderwysers vir onderwysers – nou aanlyn!

Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com12 Februarie 2021Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Die Klasgids bied vir onderwysers die kans om te groei, te leer en ook om te rus! Ons wil elke onderwyser in die klas help deur materiaal te gee wat hulle kan gebruik – veral vir daardie tye wanneer jy net nie meer kan nie en met stapels nasienwerk sit!” –…

Hoe lyk die toekoms van onderwys na Covid-19?

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com28 Julie 2020Lewer kommentaar

“In ons strewe om beter modelle te skep, sal die omgekeerde klaskamer, selfgerigte leer en die onderwyser as fasiliteerder en mentor belangriker word. My boodskap aan onderwysers? Onderwysers, julle is onmisbaar! Ek haal aan: Aan jou dade grens ’n ewigheid …” – So sê Daan Potgieter, hoof- uitvoerende beampte van die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON) en ‘n…

←1
234567
…89101112←

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top