Aanlyn onderrig, tuisonderrig of afstandsonderrig: Neem ’n ingeligte besluit.

Aanlyn onderrig, tuisonderrig of afstandsonderrig: Neem ’n ingeligte besluit.   “Volgens navorsing deur die departement van onderwys, toon aanlyn skole ‘n hoër uitvalkoers en is punte gemiddeld laer as in konvensionele skole. Daarom waarsku die departement ook dat skole wat volgehoue swak uitslae toon hul akkreditasie kan verloor.” – Rapport, 27 November 2022 In ‘n…

Hoe leer ‘n mens jou kind om nie ‘n slegte verloorder te wees nie? Hier is ‘n paar riglyne.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die onlangse wedstryd tussen die Springbokke en Wallis in Bloemfontein was weereens ‘n voorbeeld van sekere toeskouers wat klaarblyklik nie die konsep van goeie sportmanskap verstaan nie en is die wedstryd deur onnodige uitjouery versuur. Trouens, swak sportmanskap kom op alle vlakke en in alle sportsoorte voor. Ja, soms in die…

Oudiostories vir kinders

Lekker Luister: ’n Splinternuwe luistertoepassing vir kinders PLUS drie gratis stories!

Skrywers: Christelle Webb Joubert en Juanita de Villiers ‘n Platform met hoёgehalte Afrikaanse oudiostories vir kinders 0 – 10 jaar oud: Beskikbaar as toepassing en aanlyn. Lekker Luister is die resultaat van twee mammas, Christelle Webb Joubert (radiopersoonlikheid, RSG) en Juanita de Villiers (aktrise, Getroud met rugby) wat uit persoonlike ervaring ’n geleentheid gesien het…

Ouerskap

Vermy ’n eensame, skermgebaseerde bestaan (“Triple ‘S’ syndrome”)

Skrywer: Nikki Bush In ons besige lewens, is dit maklik om in die strik van die allesoorheersende tegnologie te beland. Daarom moet ouers toesien dat hulle kinders nie vasgevang word in ’n eensame, sittende en skermgebaseerde lewe nie. Ek noem  dit die “Triple ‘S’-sindroom: a solitary, sedentary, screen-based existence.” Byvoorbeeld: Om skerms in te span…