sosiale media verslawing

Beskerm jou kind só teen aanlyn uitbuiting.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die verband tussen sosiale media en geestesgesondheid. In ’n onlangse hofgeding tussen die Digital Law Company (DLC) in Suid-Afrika teen Meta, die moedermaatskappy van Facebook, Instagram en WhatsApp, oor die verspreiding van aanstootlike inhoud waarin Suid-Afrikaanse kinders op Meta se aanlyn platforms betrek word, het die Johannesburgse hooggeregshof ‘n hofbevel uitgereik…

Kinderpornografie

Kinderpornografie: Die wolf in skaapsklere skuil dikwels agter ’n skerm

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die onlangse inhegtenisneming van ’n 16-jarige tiener weens betrokkenheid by ’n internasionale en gewelddadige aanlyn kinderpornografienetwerk, bekend as “764”, het weer eens die soeklig geplaas op die onbeperkte toegang tot die internet, speletjie-apps, sosiale media en ander aanlyn platforms en die moontlike gevare wat dit vir ons kinders inhou. Volgens ’n…