Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Sleutelwoordargief: Kyk Dit – Gunstelling

You are here:
  1. Tuis
  2. Inskrywings gemerk met "Kyk Dit – Gunstelling"

Silwerskermfees

Silwerskermfees vereer weer vars stemme in die filmbedryf

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com21 Augustus 2026Lewer kommentaar

Dit is weer tyd vir die mense in die Afrikaanse filmbedryf om hulle blink rokke en fênsie pakke aan te trek en te wys hoe baie talent daar in dié bedryf is. Die 14de kykNET Silwerskermfees skop vandeesweek in Kampsbaai, Kaapstad, af en beloof vier dae van Afrikaanse rolprentkuns, nuwe talent en stories wat die…

Binnelanders

’n Dag agter die skerms by Binnelanders

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com27 Julie 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Johan Brits Wanneer sepiekykers saans voor die televisie inskuif om te sien wie met wie baklei, wie ’n geheim wegsteek en wie se lewe pas in duie gestort het, lyk alles op die skerm moeiteloos. Maar agter elke emosionele toneel, dramatiese onthulling en onverwagse wending is daar ’n span mense wat onvermoeid werk om…

Kunstefees

Kunstefees-seisoen is hier: Vier feeste om te beleef

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com30 Junie 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Vier kunstefeeste vir die laaste ses maande van 2026 Die jaar is dalk halfpad verby, maar vir liefhebbers van kunstefeeste is daar nog ’n paar lekker geleenthede om na uit te sien. Van die Laeveld tot Bloemfontein, Stellenbosch en Potchefstroom: maak ’n plan om een (of almal!) van hierdie vier…

Melinda Viljoen

Melinda Viljoen – Vreesloos vrou, ma en aktrise

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com26 Mei 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Sy leef vandag vreesloos in alles wat sy aanpak – van haar werk tot aandete maak, vertel die gewilde Binnelanders-aktrise Melinda Viljoen aan Afrikaans.com. “Dit is vir my ongelooflik om te sien hoe die Here mens beloon as jy getrou is met wat Hy vir jou gegee het. Hy kyk…

Je-ani

Je-ani – Ystervrou met ’n sagte hart

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com29 April 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Karla Janse van Vuuren  Sepiekykers ken haar as suster Naomi wat al vir 14 jaar deel is van die Binnelanders-familie, maar Je-ani Swiegelaar het onlangs ook een van die hoofrolle vertolk in die vollengte fliek My F*k Marelize. Afrikaans.com het uitgevind dat dié rol vir haar ekstra-spesiaal was, aangesien die fliek in Namibië afspeel,…

Johnny

Vir die akteur Johnny Potsanyane is storievertel een groot lekkerte

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com29 April 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Jy ken hom waarskynlik as Tshepo in “Diepe Waters” en TJ in “Getroud met rugby”, maar vir sy ouers, ouer broer en vriende is hy Johnny. Afrikaans.com wou so bietjie meer weet van hierdie talentvolle akteur. Oorspronklik van Orange Farm, is Johnny as klein seuntjie aangeneem deur Christo en Sharon van…

Reandi Grey

Reandi Grey: Gemaklik in haar eie vel.

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com27 November 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Fotos: Verskaf en Instagram/Facebook As aanbieder van die jongste en baie gewilde realiteitsprogram, Boer soek ’n vrou, het Reandi Grey nie veel bekendstelling nodig nie. Lesers sal haar waarskynlik ook onthou as Esti destyds in die sepie 7de Laan en deesdae is sy ook te sien in Diepe Waters waar sy…

Vashti Prins: Net so gemaklik op haar eie as voor die kameras

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com30 September 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Seugnet van Zyl Alleentyd is vir dié aktrise baie belangrik Sy is mal oor die stories en gepaardgaande spanning wat sy as aktrise daagliks op televisie kan vertel, maar alleentyd is vir haar ook baie belangrik om te herlaai. Vashti Prins, wat in September vanjaar 31 jaar oud geword het, het dalk met haar…

Justin Strydom

Justin Strydom: ’n Storieverteller wat avontuur oral kan vind … selfs op pad winkel toe.

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com29 September 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt As jy soos ek kyk, het jy dalk ook al Justin Strydom met die akteur Waldemar Schultz verwar – darem net op foto’s. Justin is heel gelate daaroor. “Ek hoor dit gereeld. Ek sê altyd, ek’s die budget version – koop een, kry een verniet.” (Ek sou reken dis ’n bargain!-…

Moedertaal

Jou MASE taal – ’n kragtige dokumentêre reeks

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com16 September 2025Lewer kommentaar

Persverklaring Jou MASE taal – ’n kragtige dokumentêre reeks oor Afrikaans en wat die taal vir bruin en swart sprekers beteken Afrikaans is nie net ’n taal nie – dis ’n emosionele landskap. Vir sowat 7 miljoen Suid-Afrikaners speel dit ’n bepalende rol in hul identiteit, gemeenskap en kultuur. Maar wat gebeur wanneer daardie taal…

→1234→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top