Wesens

WEN R10 000 met die Karoo-wetenskapfiksiefilm WESENS!

Die wetenskapfiksiefilm WESENS gee filmliefhebbers nou die geleentheid om groot kontantpryse te wen met ‘n eerste van sy soort filmontledingskompetisie. Die skeppende agentskap The Suits en LitNet is op soek na ’n kritiese ontleding van WESENS – die veelbekroonde Karoo-Sci-Fi-film – wat in Oktober verlede jaar in Suid-Afrikaanse bioskope vrygestel is, en nou eksklusief op…

PappaChef

PappaChef en bekendes kattemaai en kook in die kombuis!

Klik hier vir Episode 1 Resep: Wildsvleisburgers. Legende: Sandra Jacobs. Klik hier vir Episode 2 Resep: Varklies. Legende: Marius Bakkes. Klik hier vir Episode 3 Resep: Wildsvleisfilet in kerriebottersous Legende: Robin Jansma. Kyk hier na Episode 4 Resep: Gerookte varkboud. Legende: Sonja Herholdt. Kyk hier na Episode 5 Resep: Poki-ball. Legende: Germandt Geldenhuys. Kyk hier…