Bessie-pavlova (Heleen Meyer)
Nagereg uit die boonste rakke! Om ’n pavlova te maak skrik die meeste mense af. Hierdie resep is egter maklik en jy hoef nie ’n perfekte pavlova te bak nie. Die Griekse jogurt en crème fraîche maak dit ’n besondere bederf vir ’n spesiale geleentheid. Lewer 8 porsies 250 ml (1 k) griekse jogurt250 ml (1…