Kombinasie 5

  • Taxi-staanplek
  • Soort kraal vir beeste
  • Halssnoer wat bestaan uit 'n kombinasie van kraalversierings
  • Water wat vloei uit ‘n gebarste pyp
  • Sterk drank
  • Korrigeerink/Tipp-Ex
  • Hysbak wat met die hand opgehys word
  • Gesigsontrimpeling
  • Iemand met ’n breë glimlag
  • ’n Hondehok
  • ’n Bruin papiersak
  • Sakkie vir oorskietkos
Bepaal

* Antwoord al die vrae en gaan voort.