fbpx



Kombinasie 4

  • ’n Groot storm met sterk winde
  • Dis ’n groot gedoente oor niks
  • ’n Deurmekaar kamer
  • Met karretjies speel
  • Nie gaan nie; tuis bly
  • By iemand gaan kuier
  • Iemand het langtand geëet
  • Iemand is onderduims
  • Iemand is ’n lafaard
  • ’n Tipe dansstyl
  • Musiek luister
  • Hy kan baie goed dans
Bepaal

* Antwoord al die vrae en gaan voort.

064 652 6873

JOU Afrikaans tel oral en altyd. Vertel ons met die hutsmerk #jouafrikaanstel waar, wanneer of waarom jou Afrikaans tel. Met ons nuutste veldtog bevestig ons dat jy nooit jou taal hoef prys te gee nie, dat Afrikaans oor globale grense strek en dat ons die verskeidenheid in Afrikaans vier. Kyk hier na die veldtog-video’s en neem deel. Onthou om jou naam, van en van watter geweste jy is, by te voeg.