Kombinasie 2

  • Voël met krakerige stem
  • ’n Papegaai
  • Toestel om kake uitmekaar te hou
  • ’n Soort kewer
  • Misballetjie
  • Om te klets
  • Iemand wat graag vat aan ander
  • Oordrewe modieus; laventelhaan
  • Vol fiemies
  • Hakie om geweer mee oor te haal
  • ’n Duiwel
  • Parmantige vent; vrypostig
Bepaal

* Antwoord al die vrae en gaan voort.