Kombinasie 1

- ’n Seerower
- Iemand wat mense uitbuit
- ’n Skobbejak

- ’n Soort doring
- ’n Rotssoort met knoppies
- Kort, dik persoon; vetsak

- Geliefde, aanstaande
- Om lief te hê
- Jy is die moeite werd

- Om kos op die vuur gaar te maak
- gesellig en vertroulik gesels
- Om die waarheid te verbuig
* Antwoord al die vrae en gaan voort.