Afrikaans

Wanneer die Belge in Afrikaans braai

Skrywer: Alita Steenkamp Jana Peeters, ʼn Belg wat haar hart in 2011 op Suid-Afrika en veral Afrikaans verloor het, is ʼn wonderlike Afrikaanse ambassadeur in België. Jaar na jaar bied sy klasse in Afrikaans aan by CVO Pro, ʼn instansie wat opleiding aan volwassenes bied. Die instansie is geleë in…

Lees meer

Kom geniet ʼn fees van klassieke musiek in die Klein Karoo

Klassieke musiekliefhebbers se lang wag na ʼn fees in die hartjie van die Klein Karoo, gevul met die mooiste klassieke musiek, is verby.   Klein Karoo Klassique maak ʼn terugkeer na Oudtshoorn met ʼn propvol en opwindende program vanaf Vrydag 5 tot Dinsdag 9 Augustus 2022. Hugo Theart, die artistieke…

Lees meer
Vertaling

Afrikaanse vertaling van Eric-Emmanuel Schmitt

Suid-Afrikaanse teatergangers het reeds die bekoring van Eric-Emmanuel Schmitt se skryfwerk in Afrikaans beleef met twee Afrikaanse teaterproduksies: Oskar en die pienk tannie en Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran wat plaaslik opgevoer is. Albei hierdie teaterstukke is ook romans van die skrywer Eric-Emmanuel Schmitt. Hierdie Franko-Belg het…

Lees meer
Afrikaanse Taalmonument

Toelies Afrikaans in Arabiese skrif en wen!

Mediavrystelling: 30 Junie 2022 Taalmonument loods nuwe Arabies-Afrikaanse kompetisie met R10 000 op die spel Ter ere van Erfenismaand, loods die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) en Historium Trust weer ʼn gratis kompetisie waarin R10 000 en jaarpermitte op die spel is vir kort Afrikaanse tekste in Arabiese of Jawiese skrif. Dit…

Lees meer

Groot planne vir Louwhuis op Sutherland

Groot planne om die Louwhuis op Sutherland weer tot volle glorie te herstel Skrywer: Alita Steenkamp Oor die jare het Sutherland, die yskoue Karoodorpie wat gereeld spog as die koudste plek in die land, veral bekend geword vir die Sutherland Sterrewag wat jaarliks duisende internasionale besoekers lok. Maar Sutherland is…

Lees meer

Waag so met jou idee vir ʼn teaterteks

Waag so met jou idee vir ʼn teaterteks “Goeie teater begin by ’n goeie teks. En ’n goeie teks begin by ’n goeie idee wat aanklank by die tye vind,” só nooi Hugo Theart, artistieke direkteur van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK), gevestigde en opkomende skrywers uit om deel…

Lees meer
Skryf eie lewensverhaal

Skryf jou eie lewensverhaal

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “When writing the story of your life, don’t let anyone else hold the pen.” – Rebel Thriver Onthou jy nog hoe jou ouma stories uit haar kinderjare vertel het en jy aan haar lippe gehang het? Hoe jy jou verbeel jy is saam met oom Piet…

Lees meer
taalmonument

Kry die Afrikaanse Taalmuseum en -monument ’n ander naam?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Wat is in ’n naam? Alles … en meer. Die minister van sport, kuns en kultuur, Nathi Mthethwa het op 10 Maart 2022 tydens die jaarlikse ondertekeningseremonie van die aandeelhouerkompak-ooreenkoms tussen die departement en alle uitvoerende hoofde en voorsitters van die openbare entiteite onder sy portefeulje,…

Lees meer