Afrikaans
Kokers

Afrikaans kook, sê Taalraad se Kokerwenners

Mediavrystelling: Afrikaanse Taalraad ’n Joernalis en omroeper, ’n uitvoerende direkteur en hoofredakteur, ’n dosent en taalpraktisyn, ʼn uitvoerende voorsitter en skrywer,  ʼn uitvoerende direkteur en taalaktivis, ’n nuusanker en joernalis, ’n taalaktivis en tydelike dosent vir Afrikaanse Taalverwerwing en ’n projekbestuurder wat op haar gelukkigste is wanneer sy stories deel…

Lees meer
Logan Adams

Kuier-Inspirasiestories – Digter vind vrede in haar vrese

Hierdie artikel het oorspronklik verskyn op Kuier-digitaal. Vir meer Kuier-inhoud, teken in op Netwerk24. Skrywer: Joshwin Sampson Kuier – 31 Maart 2022 Foto’s verskaf LOGAN STYG UIT Dié jong vrou het nie toegelaat dat afknouery en trauma haar in ’n boks druk nie – sy het dit liewer gebruik om…

Lees meer
Charlize Theron

Genade, Charlize, watter guns het jy Afrikaans nie gedoen nie!

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Foto: Jordan Strauss/Invision/AP Aanhaling: Maroela Media Na ‘n paar dae van hewige verkeer op sosiale media en heelwat tong-in-die-kies-memes, TikTok-bydraes en artikels, is dit seker gepas om dankie te sê aan die persoon wat die hele storie of oplewing begin het – ons meisie van Benoni,…

Lees meer

Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (sg. Bela)

Mediavrystelling: Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns  Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (sg. Bela) Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns voeg graag haar stem by dié van ander belanghebbende Afrikaanse organisasies en individue wat besware opper oor die voorgestelde wysigings aan skole se taal- en toelatingsbeleid. Dit wil voorkom…

Lees meer
Sandra Prinsloo

Altyd op ʼn drafstap

Skrywer: Alita Steenkamp As ʼn jong aktrise het Sandra Prinsloo eenmaal saam met Franz Marx in sy sportmotor gery. Sy het Franz leer ken terwyl sy nog besig was met haar dramastudies aan die Universiteit van Pretoria. Franz wou haar daardie dag gaan voorstel aan die filmmaker Tommie Meyer by…

Lees meer
RSG

Veels geluk met 85 jaar, RSG!

Skrywer: Alita Steenkamp Waar ʼn mens deesdae gaan, kan jy die radio saam met jou neem. As ʼn draagbare FM’pie, die radio in jou motorkar, jou selfoon, jou rekenaar en jy kan selfs deur middel van jou DStv-skottel luister. Oral en op enige manier kan jy inskakel op geliefde radioprogramme.…

Lees meer
Kobus Burger

Kobus Burger verken nuwe horisonne

Skrywer: Alita Steenkamp Foto: Melinda Stuurman So in die maand en jaar waarin Afrikaanse radio sy 85ste bestaansjaar vier, spog RSG, die SABC se Afrikaanse radiostasie, met ʼn splinternuwe programbestuurder. Kobus Burger, wat die afgelope paar maande ingestaan het as waarnemende programbestuurder, is nou amptelik aangestel in die pos. Hy…

Lees meer
Antjie Krog

Antjie Krog – ʼn Voëlvlug

Skrywer: Alita Steenkamp Op Sondag 23 Oktober, het Antjie Krog haar 70 ste verjaarsdag gevier. Anna Elizabeth (Antjie) Krog, wat oor die loop van tyd haarself gevestig het as een van Afrikaans se belangrikste digters, is op 23 Oktober 1952 in Kroonstad gebore. Sy is die oudste kind van Willem…

Lees meer