’n Heerlike kreatiewe skryfkompetisie vir skoliere
Op Internasionale Moedertaaldag, 21 Februarie, het Beeld ʼn opwindende skryfkompetisie aangekondig waarin leerders heerlike pryse kan wen. Die hoofborg van Beeld se kreatiewe skryfkompetisie is die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON). Beeld se kreatiewe-skryfkompetisie skep ʼn platform vir skoolkinders om hulself kreatief in hulle moedertaal uit te druk, maar daar is ook…