Afrikaans

Musiekindaba

Musiekindaba: ’n Eerste vir Afrikaanse musiek.   Ontdek, ontgin, ondersteun!   30 November tot 3 Desember 2022 in Stellenbosch.   Samewerking en evolusie. Hoe kan ons saamwerk vir ’n beter musikale toekoms? Dis tyd om te praat.   Musiekindaba bring kunstenaars, die ganse musiekbedryf en musiekliefhebbers byeen om koppe bymekaar…

Lees meer

Vanjaar se ATKV-Woordveertjiewenners

Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord. Die wenners is vanjaar op 13, 14, 15 en 16 September digitaal aangekondig. Hier is ʼn lys van die wenners. Baie geluk aan iedereen wat vanjaar met een van hierdie spesiale toekennings bekroon is. Woordveertjie vir Spanningslektuur: Rudi van Rensburg…

Lees meer
Skryf

Wil jy jou eie lewensverhaal skryf? Hier is jou kans!

Skrywer: Nicolette Kritzinger “Elke mens het ’n storie om te vertel en daar is soveel inligting oor vroeë dae en jare wat net verlore gaan. Party mense dra ’n geheim vir baie jare met hul saam, terwyl ander ’n geleentheid soek om te ontlaai. Daar is soveel dinge wat ’n…

Lees meer
boekprys

kykNET-Rapport-boekpryse

Vroueskrywers het hulle stempel vanjaar behoorlik afgedruk as benoemdes vir die kykNET-Rapport-boekpryse en oorheers twee van die kategorieë naamlik die kykNET-Rapportprys vir fiksie en die JAN RABIE Rapportprys. In die kykNET-Rapportprys FIKSIE is die drie skrywers op die kortlys: Lien Botha met Vin (Queillerie), Ronelda Kamfer met Kompoun (Kwela) en…

Lees meer
Taaldag

Vier Afrikaans op Sondag 14 Augustus

Op Sondag, 14 Augustus, vier ons Taaldag. Alhoewel Afrikaans nie ʼn spesifieke geboortedag of -plek het nie, word 14 Augustus as viering van die ontstaan van ons taal uitgesonder, want dit is die dag waarop die Genootskap van Regte Afrikaners in 1875 gestig is. Hierdie organisasie se stigting was belangrik,…

Lees meer
Mia Spies

Wie’s Nuus se Mia

Skrywer: Alita Steenkamp Die begeerte om meer te wete te kom oor die wêreld om jou en dan weer hierdie inligting met ander te deel is so oud soos die mensdom self. In die dae voordat Gutenberg se uitvindsel van die drukpers in 1440 die publikasie van nuusbriewe en uiteindelik koerante…

Lees meer

Wanneer die Belge in Afrikaans braai

Skrywer: Alita Steenkamp Jana Peeters, ʼn Belg wat haar hart in 2011 op Suid-Afrika en veral Afrikaans verloor het, is ʼn wonderlike Afrikaanse ambassadeur in België. Jaar na jaar bied sy klasse in Afrikaans aan by CVO Pro, ʼn instansie wat opleiding aan volwassenes bied. Die instansie is geleë in…

Lees meer

Kom geniet ʼn fees van klassieke musiek in die Klein Karoo

Klassieke musiekliefhebbers se lang wag na ʼn fees in die hartjie van die Klein Karoo, gevul met die mooiste klassieke musiek, is verby.   Klein Karoo Klassique maak ʼn terugkeer na Oudtshoorn met ʼn propvol en opwindende program vanaf Vrydag 5 tot Dinsdag 9 Augustus 2022. Hugo Theart, die artistieke…

Lees meer