Afrikaans
Afrikaanse nuus

Die toekoms van Afrikaanse nuus

In ʼn berig wat op Netwerk24 verskyn, doen Murray La Vita volledig verslag oor ʼn gesprek wat gevoer is as deel van die Praat Saam-diskoersreeks op vanjaar se KKNK. Die onderwerp van hierdie gesprek is: Is die nuusaanbod in Afrikaans voldoende? Die deelnemers aan hierdie gesprek was Theresa Olivier, adjunkredakteur…

Lees meer
Skryfnet

Kom woeker met jou woorde saam met Skryfnet

Is jy iemand wat daarvan droom om in Afrikaans met jou woorde te woeker? Maak dan ’n draai op Skryfnet, ’n gesamentlike projek van Maroela Media en Akademia. Skryfnet bied die geleentheid vir skrywers, professionele persone of skoolleerders om hul skryftalent te ontwikkel met verskeie kursusse wat deur die jaar…

Lees meer
Verengelsing

Engels is die taal van die toekoms? Wat praat jy tog?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Afrikaans is gesond! So bewys navorsing wat in 2022 deur die Afrikaanse Taalraad (ATR) in samewerking met Solidariteit se Navorsingsinstituut (SNI) gedoen is en in ’n verslag – Die Algemene demografie van Afrikaans – gepubliseer is. Tog kan ons nie op ons louere rus nie en…

Lees meer
Lara Atson

Kyk wie neem die leisels oor by Kuier

Persverklaring Die bekende Afrikaanse tydskrif Kuier het pas aangekondig dat hulle ‘n nuwe redakteur, Lara Atson, op 1 April 2023 verwelkom. “Kuier het die afgelope 14 jaar ’n yslike bydrae tot die medialandskap gelewer. Ek het die grootste bewondering vir die tydskrif en vir die span wat ’n merkwaardige platform…

Lees meer
NALN

NALN vier ’n halfeeu

Maartmaand brand die vreugdevure hoog, want dan vier die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein sy vyftigste bestaansjaar. NALN wy hom toe aan die behoud en bevordering van die Afrikaanse woordkuns. Hierdie sentrum is op 24 Maart 1973 amptelik geopen deur meneer JP van der Spuy, die…

Lees meer
KKNK

KKNK se eerste jeugkunstefees bring jongmense bymekaar

Mediaverklaring  3 Maart 2023   ’n Fees binne ’n fees waar hoërskoolleerders bymekaarkom om die kunste te ervaar met dans, drama, musiek, werksessies en gesprekke wat spesifiek op hulle toegespits is. Dít is wat deelnemers aan die KKNK se heel eerste Jeugkunstefees, aangebied in samewerking met die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD),…

Lees meer
Beeld en AON Skryfkompetisie

’n Heerlike kreatiewe skryfkompetisie vir skoliere

Op Internasionale Moedertaaldag, 21 Februarie, het Beeld ʼn opwindende skryfkompetisie aangekondig waarin leerders heerlike pryse kan wen. Die hoofborg van Beeld se kreatiewe skryfkompetisie is die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON). Beeld se kreatiewe-skryfkompetisie skep ʼn platform vir skoolkinders om hulself kreatief in hulle moedertaal uit te druk, maar daar is ook…

Lees meer
Borspeletjie

Leer idiome speel-speel met hierdie oulike bordspeletjie.

Skrywer: Alita Steenkamp Idiome verleen kleur en geur aan enige taal en sonder hierdie skat sal ʼn taal bra vaal en vervelig wees. Het jy ʼn idee wat die volgende uitdrukking beteken? Kolmuis vreet wasgoed. Wel, onthou dit volgende keer wanneer iemand se broek baie styf tussen die boude ingetrek…

Lees meer
Arnold Vosloo

Moedertaalmaandfokus: Arnold Vosloo – Tribe of Mentors

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Moedertaalmaandfokus: Arnold Vosloo oor wie hom inspireer, hoekom hy soms “nee” sê, vroeg gaan slaap en opstaan en die wonder van ’n doodgewone radio. Februarie is Moedertaalmaand met Internasionale Moedertaaldag wat op 21 Februarie gevier word. As deel van ons moedertaalmaandfokus, gesels Afrikaans.com gedurende Februarie met…

Lees meer