Afrikaans

Híér is die wenners van die SA Akademiepryse

Persverklaring Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het vandeesweek die wenners van die gesogte Akademiepryse vir 2023 aangekondig. Die pryse sal by twee bekroningsplegtighede in September vanjaar oorhandig word. Afrikaans.com wens elk van die wenners geluk met die uitsonderlike prestasie.  Hiermee die wenners van die onderskeie…

Lees meer

Vier Wêreldboekedag deur ’n boek te lees!

Skrywer: Alita Steenkamp Praat met enigeen wat gereeld met sy of haar neus in ʼn boek sit, en hulle sal kan getuig van die vreugde wat boeke bring. In haar boek, How reading changed my life, sê die Pulitzer-pryswenner Anna Quindlen: “Boeke is die vliegtuig, en die trein, en die…

Lees meer
Desmond Tutu

Wenners van die Andrew Murray-prysfonds

Hier is die pryswenners van vanjaar se Andrew Murray-prysfonds Die wenners van vanjaar se Andrew Murray-prysfonds se pryse en toekennings is op Maandag 17 April bekendgemaak. Die volgende pryse is toegeken: Die Andrew Murray-prys vir teologiese boeke in Afrikaans. In sy boek Publieke teologie as profetiese teologie? bespreek die skrywer…

Lees meer
Lara Atson

Kuier se nuwe redakteur hou van uitdagings!

Skrywer: Alita Steenkamp Asof die grootmaak van twee seuntjies onder die ouderdom van twee jaar oud nie ʼn groot genoeg uitdaging is nie, het Lara Atson nie ʼn oomblik gehuiwer toe die geleentheid opduik om nog ʼn groot taak aan te pak nie. Sy het op 1 April vanjaar, in…

Lees meer
Afrikaanse nuus

Die toekoms van Afrikaanse nuus

In ʼn berig wat op Netwerk24 verskyn, doen Murray La Vita volledig verslag oor ʼn gesprek wat gevoer is as deel van die Praat Saam-diskoersreeks op vanjaar se KKNK. Die onderwerp van hierdie gesprek is: Is die nuusaanbod in Afrikaans voldoende? Die deelnemers aan hierdie gesprek was Theresa Olivier, adjunkredakteur…

Lees meer
Skryfnet

Kom woeker met jou woorde saam met Skryfnet

Is jy iemand wat daarvan droom om in Afrikaans met jou woorde te woeker? Maak dan ’n draai op Skryfnet, ’n gesamentlike projek van Maroela Media en Akademia. Skryfnet bied die geleentheid vir skrywers, professionele persone of skoolleerders om hul skryftalent te ontwikkel met verskeie kursusse wat deur die jaar…

Lees meer
Verengelsing

Engels is die taal van die toekoms? Wat praat jy tog?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Afrikaans is gesond! So bewys navorsing wat in 2022 deur die Afrikaanse Taalraad (ATR) in samewerking met Solidariteit se Navorsingsinstituut (SNI) gedoen is en in ’n verslag – Die Algemene demografie van Afrikaans – gepubliseer is. Tog kan ons nie op ons louere rus nie en…

Lees meer
Lara Atson

Kyk wie neem die leisels oor by Kuier

Persverklaring Die bekende Afrikaanse tydskrif Kuier het pas aangekondig dat hulle ‘n nuwe redakteur, Lara Atson, op 1 April 2023 verwelkom. “Kuier het die afgelope 14 jaar ’n yslike bydrae tot die medialandskap gelewer. Ek het die grootste bewondering vir die tydskrif en vir die span wat ’n merkwaardige platform…

Lees meer